Gr.1: Ruimte en Vorms 12WK [PDF]

Add to Wishlist

R6.00

Sold By : One-Stop-Math-Shop
Category:

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 12 (werkkaarte) + 12 (memo)

Aantal werkkaarte: 12

  • Werkkaart 1: Posisie – Pas die korrekte woorde by elke prentjie
  • Werkkaart 2: Sfere en prismas – Trek ‘n sirkel om die sfere en reghoeke rondom die prismas. (18 voorwerpe)
  • Werkkaart 3: Sfere en prismas – Trek ‘n sirkel om die kleinste voorwerp in elke ry (5 rye van 3 voorwerpe elk)
  • Werkkaart 4: Sfere en prismas – Trek ‘n sirkel om die grootste voorwerp in elke ry (5 rye van 3 voorwerpe elk)
  • Werkkaart 5: Sfere en prismas – Trek ‘n sirkel om al die voorwerpe wat kan rol (18 voorwerpe)
  • Werkkaart 6: Sfere en prismas – Trek ‘n sirkel om al die voorwerpe wat kan gly (18 voorwerpe)
  • Werkkaart 7: Vorms – Trek ‘n sirkel om die vorms met ronde sye en reghoeke rondom die vorms met reguit sye (18 voorwerpe)
  • Werkkaart 8: Vorms – Trek ‘n sirkel om die kleinste vorm in elke ry (5 rye van 3 voorwerpe elk)
  • Werkkaart 9: Vorms – Trek ‘n sirkel om die grootste vorm in elke ry (5 rye van 3 voorwerpe elk)
  • Werkkaart 10: Simmetrie – Trek ‘n lyn van simmetrie deur elke voorwerp (7 prentjies)
  • Werkkaart 11: Simmetrie – Trek ‘n lyn van simmetrie deur elke voorwerp (7 prentjies)
  • Werkkaart 12: Simmetrie – Trek ‘n lyn van simmetrie deur elke voorwerp (7 prentjies)
  • Memorandum

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr.1: Ruimte en Vorms 12WK [PDF]”