Gr.9 K1 Aktiwiteitsboek (Super) [PDF]

Add to Wishlist

R45.00

Sold By : One-Stop-Math-Shop
Category:

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 279 (boek) + 117 (memo boek)

Aantal aktiwiteite: 54

Uitdruk: Dis klaar gestel op 2-op-1. Druk rug-aan-rug uit en bind

Met Thinking Tools

Wanneer ek “vrae” sê, bedoel ek scaffolding (vir die wat klaar TT kursus gedoen het)

 

Aktiwiteit 1: Getallestelsel; hakies-dinkkaarte; sirkel-dinkkaarte; orde van bewerkings; getalkombinasies van 10; brug-dinkkaarte; verdubbel; halveer

Aktiwiteit 2: Orde van bewerkings; vrae; vloei-dinkkaarte

Aktiwiteit 3: Optelling van 6-syfer getalle sonder ʼn sakrekenaar; boom-dinkkaarte wat na kolomme lei

Aktiwiteit 4: Aftrekking van 6-syfer getalle sonder ʼn sakrekenaar; boom-dinkkaarte wat na kolomme lei

Aktiwiteit 5: Vermenigvuldiging van 4-syfer getalle met 2-syfer getalle sonder ʼn sakrekenaar; multi vloei-dinkkaarte en boom-dinkkaarte wat na kolomme lei

Aktiwiteit 6: Deling van 3- tot 5-syfer getalle met 2-syfer getalle sonder ʼn sakrekenaar; multi vloei-dinkkaarte en brug-dinkkaarte wat na kolomme lei

Aktiwiteit 7: Veelvoude en faktore; hakies-dinkkaart; veelvoude van 1 tot 12 op brug-dinkkaarte, vloei-dinkkaarte en boom-dinkkaarte

Aktiwiteit 8: KGV; tabelle; GGF; hakies-dinkkaart; priemfaktore

Aktiwiteit 9: Woordprobleme; direkte eweredigheid; omgekeerde eweredigheid; vloei-dinkkaarte; vrae

Aktiwiteit 10: Woordprobleme; verhouding; koers; vloei-dinkkaarte; vrae

 

Aktiwiteit 11: Finansiële Wiskunde; woordprobleme; enkelvoudige rente; saamgestelde rente; formules; hakies-dinkkaart; leningstabelle

Aktiwiteit 12: Eienskappe van getalle en bewerkings; eweredige verdeling sonder ʼn res; vloei-dinkkaarte; woordprobleme

Aktiwiteit 13: Vereenvoudig breuke; brug-dinkkaarte; skryf onegte breuke as gemengde getalle; tabelle en vloei-dinkkaarte; skryf gemengde getalle as onegte breuke

Aktiwiteit 14: Optelling en aftrekking van breuke; brug-dinkkaarte; vrae

Aktiwiteit 15-16: Vermenigvuldiging en deling van breuke; hakies-dinkkaart

Aktiwiteit 17: Herlei breuke na desimale breuke; vrae; tabel

Aktiwiteit 18: Herlei breuke na breuke met noemers wat ʼn veelvoud van 10 is, desimale breuke en persentasies; tabel; brug-dinkkaarte; repeterende breuke; hakies-dinkkaarte

Aktiwiteit 19: Vierkantsgetalle en derdemagsgetalle; sirkel-dinkkaarte; boom-dinkkaarte; hakies-dinkkaart

 

Aktiwiteit 20: Bewerkings met desimale breuke; woordprobleme; vloei-dinkkaarte

Aktiwiteit 21: Magte; hakies-dinkkaarte; vrae; tabel; koeffisiënt; basis; eksponent; mag; eksponent reël – vermenigvuldig

Aktiwiteit 22: Magte; eksponent reël – deling; vrae

Aktiwiteit 23: Magte met hakies; vrae

Aktiwiteit 24: Magte met 0 en negatiewe getalle; vrae; eksponentwette in hakies-dinkkaart

Aktiwiteit 26: Wetenskaplike notasie; baie groot getalle; baie klein getalle; herleidings; bewerkings

Aktiwiteit 27-28: Getalpatrone; reël; hakies-dinkkaart; tabelle; instewaardes; uitsetwaardes; vind die reël; vind die formule; skryf die funksie met die nde term; bereken  en ; vloei-dinkkaarte; vind die patrone met hakies-dinkkaarte; vrae oor  en

Aktiwiteit 29: Funksies; tabelle; vergelykings; nde term

 

Aktiwiteit 30: Grafieke; hakies-dinkkaart; horisontale en vertikale asse; assestelsel; koördinaat; oorsprong; plot punte

Aktiwiteit 31: Grafieke; voltooi tabel; plot punte; trek reguit lyne; invloed van ; invloed van

Aktiwiteit 32: Grafieke; -afsnit; -afsnit; liniêr; gradiënte; teken lyne; voorspel hoe lyne lyk volgens waarde van

Aktiwiteit 33: Veranderlikes; optelling met prente, prente van letters en dan veranderlikes; vrae; hakies en optelling

Aktiwiteit 34: Faktore van uitdrukkings; vrae; GGF

Aktiwiteit 35: Faktoriseer tweeterme en drieterme wat gemene faktore het; vrae; sluit breuke en negatiewe getalle in; hakies-dinkkaart

Aktiwiteit 36: Faktoriseer uitdrukkings; gemene hakies

Aktiwiteit 37: Faktoriseer uitdrukkings; gemene “maatjies”

Aktiwiteit 38: Faktoriseer uitdrukkings; ruil tekens om; ondersoeke; vrae

Aktiwiteit 39: Faktoriseer uitdrukkings; ruil tekens om; ondersoeke; vrae; verskil van vierkante

 

Aktiwiteit 40: Faktoriseer uitdrukkings; verskil van vierkante met gemene faktore

Aktiwiteit 41: Faktoriseer uitdrukkings; drieterme; plus-plus; vrae; hakies-dinkkaart

Aktiwiteit 42: Faktoriseer uitdrukkings; drieterme; minus-plus; vrae; hakies-dinkkaart

Aktiwiteit 43: Faktoriseer uitdrukkings; drieterme; plus-minus; vrae; hakies-dinkkaart

Aktiwiteit 44: Faktoriseer uitdrukkings; drieterme; minus- minus; vrae; hakies-dinkkaart

Aktiwiteit 45: Hakies-dinkkaarte; faktorisering van tweeterme en drieterme

Aktiwiteit 46: Faktorisering; gemengde aktiwiteit (51 probleme)

Aktiwiteit 47: Dubbel-borrel-dinkkaart; verskille en ooreenkomste van uitdrukkings en vergelykings; ekwivalente uitdrukkings; vrae; skale; vergelykings; oplossing deur inspeksie

Aktiwiteit 48: Vergelykings; 4 oplossings; veelkeuse vrae; hakies-dinkkaarte

Aktiwiteit 49: Vergelykings; omgekeerdes; hakies-dinkkaarte; vrae – stappe om vergelykings op te los

 

Aktiwiteit 50: Vergelykings; veranderlikes aan beide kante

Aktiwiteit 51: Vergelykings met hakies; vrae

Aktiwiteit 52: Vergelykings met breuke; vrae; hakies-dinkkaart

Aktiwiteit 53: Vergelykings met magte en wortels; vrae; woordprobleme met geheime getal

Aktiwiteit 54: Vergelykings; woordprobleme; ouderdom; geld; geld en aantal mense; spoed, afstand en tyd; eksponensieel; opsommings in hakies-dinkkaarte

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr.9 K1 Aktiwiteitsboek (Super) [PDF]”