Gr.1 K1 Aktiwiteitsboek met TT (Super) [PDF]

Add to Wishlist

R30.00

Sold By : One-Stop-Math-Shop
Category:

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 80 (boek) + 17 (memo)

Aantal aktiwiteite: 66

Uitdruk: back-to-back en bind met ringbinder (40 bladsye)

Inligting ten opsigte van metodes in hierdie boek gebruik is: Ek kon nie Thinking Tools metodes gebruik nie, aangesien Graad 1 leerders nog nie kan lees en behoorlik in die eerste kwartaal kan skryf nie.

Ek het deurgaans baie van prentjies gebruik gemaak om konsepte tuis te bring.

Onderwysers en ouers moet egter onthou dat julle ALTYD in Graad 1 konkrete voorwerpe (fisiese voorwerpe soos klippies, blokkies, karretjies, albasters, ensovoorts) moet gebruik SAAM met die geskrewe aktiwiteit.

Graad 1 se fokus, veral in kwartaal 1,fokus baie op konkreet.

Alle prentjies is in swart en wit, sodat leerder dit kan inkleur.

 

Aktiwiteit 1: Dae van die week

Aktiwiteit 2: Getalsimbool van 1; inkleurprent

Aktiwiteit 3: Prent; getalsimbool en getalnaam van 1

Aktiwiteit 4: Dieselfde; inkleur

Aktiwiteit 5: Teken nog een vorm by

Aktiwiteit 6: Getalsimbool van 2; inkleurprent; gister, vandag en môre

Aktiwiteit 7: Prent; getalsimbool en getalnaam van 2

Aktiwiteit 8: Dieselfde; vorms; inkleur

Aktiwiteit 9: Teken nog twee vorms by (sirkel, vierkant, driehoek)

Aktiwiteit 10: Inkleurprent; identifiseer driehoek

Aktiwiteit 11: Getalsimbool van 3

Aktiwiteit 12: Prent; getalsimbool en getalnaam van 3

Aktiwiteit 13: Dieselfde; vorms; inkleur

Aktiwiteit 14: Optelling met vrugte

Aktiwiteit 15: Aftrekking met vrugte en lyne

Aktiwiteit 16: 3 kolle teken; simmetrie (sonder dat hul konsep weet); inkleur

Aktiwiteit 17: Tyd; stadigste en vinnigste

Aktiwiteit 18: Getalsimbool van 4; inkleurprente

Aktiwiteit 19: Prent; getalsimbool en getalnaam van 4

Aktiwiteit 20: Kleur 4 vorms in

Aktiwiteit 21: Rangskik die balle van klein na groot.

Aktiwiteit 22: Getalsimbool van 5; inkleurprente

Aktiwiteit 23: Prent; getalsimbool en getalnaam van 5

Aktiwiteit 24: Kleur 5 vorms in

Aktiwiteit 25: Trek hand af; skryf getalsimbole 1 – 5

Aktiwiteit 26: Optelling met doppies

Aktiwiteit 27: Aftrekking met doppies en lyne

Aktiwiteit 28: Identifiseer sirkels; inkleur

Aktiwiteit 29: 1 meer; met prentjies

Aktiwiteit 30: 1 minder; met prentjies en lyne

Aktiwiteit 31: Getalsimbool van 6; inkleurprente

Aktiwiteit 32: Prent; getalsimbool en getalnaam van 6

Aktiwiteit 33: Tel; identifiseer prente met 6 groente; inkleur

Aktiwiteit 34: Identifiseer driehoeke; inkleur

Aktiwiteit 35: Getalsimbool van 7; inkleurprente

Aktiwiteit 36: Prent; getalsimbool en getalnaam van 7

Aktiwiteit 37: Tel; identifiseer prente met 7 visse; inkleur

Aktiwiteit 38: Meting; korter en langer

Aktiwiteit 39: Oneindig teken; trek na

Aktiwiteit 40: Getalsimbool van 8; inkleurprente

Aktiwiteit 41: Prent; getalsimbool en getalnaam van 8

Aktiwiteit 42: Teken nog vorms totdat daar 8 vorms in elke kolom is

Aktiwiteit 42: Identifiseer vierkant; inkleur

Aktiwiteit 44: Vergelyk; minste en meeste

Aktiwiteit 45: Getalsimbool van 9; inkleurprente

Aktiwiteit 46: Prent; getalsimbool en getalnaam van 9

Aktiwiteit 47: Tel vierkante; inkleur

Aktiwiteit 48: 2 meer; tamaties; prentjies

Aktiwiteit 49: 2 minder; pampoene; prentjies en lyne

Aktiwiteit 50: Getalsimbool van 10; inkleurprente

Aktiwiteit 51: Prent; getalsimbool en getalnaam van 10

Aktiwiteit 52: Meting; massa; swaarste en ligste

Aktiwiteit 53: Tel

Aktiwiteit 54: 3 meer; eiers; prentjies

Aktiwiteit 55: 3 minder; vurke; prentjies en lyne

Aktiwiteit 56: Getalname; getalsimbole; teken kolle; trek simbole na

Aktiwiteit 57: Tel vorentoe in 1’e; 0 – 20

Aktiwiteit 58: Tel terugwaarts in 1’e; 0 – 20

Aktiwiteit 59: Tel vorentoe in 1’e; 0 – 20

Aktiwiteit 60: Tel terugwaarts in 1’e; 0 – 20

Aktiwiteit 61: Meting; volume; leeg

Aktiwiteit 62: Meting; volume; vol

Aktiwiteit 63: Meting; volume; teken water in glase en damme

Aktiwiteit 64: Meetkundige patrone; 2 vorms; teken nog 2

Aktiwiteit 65: Meetkundige patrone; 3 vorms; teken nog 1

Aktiwiteit 66: Datahantering; insekte; knip-en-plak; kolomgrafiek; vrae

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr.1 K1 Aktiwiteitsboek met TT (Super) [PDF]”