Product added to wishlist
View Wishlist

Wendy Beneke's Math Shop

Gr.5 Wisk: Kwartaal 1 Aktiwiteitsboek (110 bladsye) [PDF]

Add to Wishlist

R60.00

Sold By Wendy Beneke
Category:

Description

Skrywer: Wendy Beneke

Aantal bladsye: 80 (boek) + 30 (memo)

  • Antwoorde kan op bladsye ingevul word
  • Dit kan as boekie uitgedruk word, m.a.w. jy kan 2 bladsye op 1 blad uitdruk en daar sal steeds genoeg spasie wees om in te skryf
  • Volledige memorandum ingelsuit (wys alle stappe)

Hierdie boek bevat…

(1) Hoofrekene [20 probleme per aktiwiteit]

  • Aktiwiteit 1: Vermenigvuldiging (x2, x3)
  • Aktiwiteit 2: Vermenigvuldiging (x4, x5)
  • Aktiwiteit 3: Vermenigvuldiging (x6, x7)
  • Aktiwiteit 4: Vermenigvuldiging (x8, x9)
  • Aktiwiteit 5: Vermenigvuldiging (x2, x3, x4, x5)
  • Aktiwiteit 6: Vermenigvuldiging (x6, x7, x8, x9)
  • Aktiwiteit 7: Getalkombinasies van 10
  • Aktiwiteit 8: Getalkombinasies van 100
  • Aktiwiteit 9: Getalkombinasies van 10 & 100
  • Aktiwiteit 10: Getalkombinasies van 1 000
  • Aktiwiteit 11: Tel
  • Aktiwiteit 12: Tel
  • Aktiwiteit 13: Afronding tot die naaste 10
  • Aktiwiteit 14: Afronding tot die naaste 100
  • Aktiwiteit 15: afronding tot die naaste 1 000
  • Aktiwiteit 16: Opbreek van getalle
  • Aktiwiteit 17: Orden getalle – hoogste tot laagste
  • Aktiwiteit 18: Orden getalle – laagste tot hoogste
  • Aktiwiteit 19: Vergelyk ( <, >, = )
  • Aktiwiteit 20: Plekwaardes

(2) Heelgetalle

  • Optellingsmetode 1: Voorbeeld en oefenlopie
  • Optellingsmetode 2: Voorbeeld en oefenlopie
  • Aktiwiteit 1: Optelling met beide metodes
  • Aktiwiteit 2: Optelling met enige metode
  • Aftrekkingsmetode 1: Voorbeeld en oefenlopie
  • Aftrekkingsmetode 2: Voorbeeld en oefenlopie
  • Aftrekkingsmetode 3: Voorbeeld en oefenlopie
  • Aktiwiteit 1: Aftrekking met enige metode
  • Aktiwiteit 2: Aftrekking met enige metode
  • Vermenigvuldigingsmetode 1: Voorbeeld en oefenlopie
  • Vermenigvuldigingsmetode 2: Voorbeeld en oefenlopie
  • Aktiwiteit 1: Vermenigvuldiging met beide metodes
  • Aktiwiteit 2: Vermenigvuldiging met enige metode
  • Delingsmetode: Voorbeeld en oefenlopie
  • Aktiwiteit 1: Deling
  • Aktiwiteit 2: Deling

(3) Getalpatrone

  • Een bewerking: Voorbeeld, oefenlopie en aktiwiteit
  • Twee bewerkings: Voorbeeld, oefenlopie en aktiwiteit
  • Drie bewerkings: Voorbeeld, oefenlope en aktiwiteit (imaak eie getalpatrone op)
  • Tabelle: Voorbeeld, oefenlopie en aktiwiteit

(4) Tyd

  • Analoog tyd (ure, halfure, kwart oor, kwart voor, anderL voorbeeld, oefenlopie en twee aktiwiteite)
  • Digitale tyd (ure, halfure, kwart oor, kwart voor, anderL voorbeeld, oefenlopie en twee aktiwiteite)

(5) 2D – vorms

  • Veelhoeke: reëlmatig, onreëlmatig, vierhoeke en tipe lyne: definisies en voorbeelde
  • Aktiwiteit 1: Teken reëlmatig en onreëlmatig veelhoeke
  • Aktiwiteit 2: Teken vorms met reguit lynem geboë lyne en reguit en geboë lyne
  • Benoem die vorms: voorbeelde
  • Aktiwiteit: Teken reëlmatig en onreëlmatig veelhoeke; Teken vierhoeke

(6) Meting – Volume

  • Kapasiteit en volume: definisies en voorbeelde
  • Metingsinstrumente: glase; liters; teelepels; milliliters
  • Herlei tussen milliliters en liters: Oefenlopie en aktiwiteit

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr.5 Wisk: Kwartaal 1 Aktiwiteitsboek (110 bladsye) [PDF]”