Product added to wishlist
View Wishlist

Neurowetenskap en die brein – Hoe wil die brein leer?

Add to Wishlist

R0.00

Sold By One-Stop-Math-Shop
Category:
Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  

Description

Johan van Lill, RSG aanbieder, opvoedkundekenner en skrywer, het oor hierdie onderwerp by die SBA se Woeker met Wiskunde konferensie in Citrudal in Oktober 2016 gepraat.

Sy PowerPoint skyfies is verniet beskikbaar. Dit mag dalk egter bietjie moeilik wees om ALLES te verstaan. omdat daar baie prentjies is waaroor hy net gepraat het. Daar is egter baie waardevolle inligting in die skyfies waar daar woorde getik is.

‘n Belangrike gedagte is dat ons oop moet wees vir veranderinge – kinders leer deesdae op ander maniere as toe ons kinders was.

Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Neurowetenskap en die brein – Hoe wil die brein leer?”