Product added to wishlist
View Wishlist

Gr.4-6: Optelling (Volledig / Remediërend) 40 WS [PDF]

Add to Wishlist

R25.00

Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  

Description

  • Skrywer: Karelien Kriel
  • Aantal bladsye: 47 (werkkaarte) + 3 (memo)
  • Aantal werkkaarte: 40Doel: Remediërend
    • Moeilikheidsgraad wissel van baie maklik na bietjie moeiliker na twee groot uitdagings aan die einde.
    • Antwoorde kan op die werkkaarte ingevul word.
    • Werkaarte is so opgestel sodat leerder self kan dink oor wat hy / sy moet doen.

    Afdeling 2.1   Optelling met prentjies en vorms/voorwerpe (1 – 10)

    • Werkkaart A: tel vorentoe (diere) [voorbeeld + 4 somme]
    • Werkkaart B: Voertuig Wiskunde (werk vorentoe) [voorbeeld + 4 somme]
    • Werkkaart C: Super-galactic Ruimte Wiskunde (werk vorentoe) [voorbeeld + 4 somme]
    • Werkkaart D: Eierige Wiskunde (werk terug) [voorbeeld + 4 somme]
    • Werkkaart E: Balle (werk terug) [voorbeeld + 4 somme]
    • Werkkaart F: driehoeke (werk terug) [voorbeeld + 4 somme]

    Afdeling 2.2   Optelling met getalle 0 – 10

    • Werkkaart A: Sterretjie Wiskunde (werk vorentoe) [voorbeeld + 6 somme]
    • Werkkaart B: Kegelbal (werk vorentoe) [voorbeeld + 6 somme]
    • Werkkaart C: Skatte! (werk vorentoe)(geld) [voorbeeld + 6 somme]
    • Werkkaart D: Ruk-en-rol (werk terug) [voorbeeld + 6 somme]
    • Werkkaart E: Vet balonne (werk terug) [voorbeeld + 6 somme]
    • Werkkaart F: Magiese geld (werk terug) (geld) [voorbeeld + 6 somme]

    Afdeling 2.3   Optelling met getalle 0 – 100

    • Verduideliking van abakus en doppies
    • Twee stap-vir-stap voorbeelde: hoe om doppies te gebruik om my te help optel
    • Werkkaart A: Paddapoot Wiskunde (werk vorentoe) [voorbeeld + 4 somme]
    • Werkkaart B: Monster Wiskunde (werk vorentoe) [voorbeeld + 2 somme]
    • Werkkaart C: Moe Wiskunde (werk vorentoe) [3 somme]
    • Werkkaart D: Donkiewerk (werk vorentoe) [3 somme]
    • Werkkaart E: Tjoe-tjoe! (werk vorentoe) [3 somme]
    • Werkkaart F: Mier Wiskunde (werk terug) [voorbeeld + 4 somme]
    • Werkkaart G: Panda Wiskunde (werk terug) (kaarte) [voorbeeld + 4 somme]
    • Werkkaart H: Bonsende Wiskunde (werk terug) [voorbeeld + 4 somme]

    2.4   Optelling met getalle 100 – 1 000

    • Twee stap-vir-stap voorbeelde: hoe om doppies te gebruik om my te help optel
    • Werkkaart A: Konyn Wiskunde (werk vorentoe) [voorbeeld + 2 somme]
    • Werkkaart B: Kaserige Wiskunde (werk vorentoe) [3 somme]
    • Werkkaart C: Vispret (werk vorentoe) [3 somme]
    • Werkkaart D: werk vorentoe – nommerplate [voorbeeld + 5 somme]
    • Werkkaart E: werk vorentoe – nommerplate [voorbeeld + 5 somme]
    • Werkkaart F: werk vorentoe – nommerplate [voorbeeld + 5 somme]
    • Werkkaart G: Aan-die-brand Wiskunde! (werk terug) [voorbeeld + 3 somme]
    • Werkkaart H: Wat is jou nommer? (werk terug) [voorbeeld + 3 somme]
    • Werkkaart I: Tier Wiskunde! (werk terug) [voorbeeld + 3 somme]

    Afdeling 2.4   Tel deur getalle op te breek (0 – 1 000)

    • Drie stap-vir-stap voorbeelde: hoe om getalle op te breek, te groepeer en bymekaar te tel
    • Werkkaart A: Sleutels (werk vorentoe) [3 somme]
    • Werkkaart B: Dansende bere (werk vorentoe) [3 somme]
    • Werkkaart C: Hoe-hoe Wiskunde (werk vorentoe) [3 somme]
    • Werkkaart D: Wedren Wiskunde (werk vorentoe) (nommerplate) [voorbeeld + 5 somme]
    • Werkkaart E: Wedren Wiskunde (werk vorentoe) (nommerplate) [voorbeeld + 5 somme]
    • Werkkaart F: Wedren Wiskunde (werk vorentoe) (nommerplate) [voorbeeld + 5 somme]
    • Werkkaart G: Kwaai-monster Wiskunde (werk terug) [voorbeeld + 4 somme]
    • Werkkaart H: Narpret (werk terug) [voorbeeld + 4 somme]
    • Werkkaart I: Jellie Wiskunde (werk terug) [voorbeeld + 4 somme]

    Afdeling 2.5   Miljoene en biljoene

    • Werkkaart A: miljoene [6 nulle] (Uitdaging!!!) (vorms)[voorbeeld + 4 somme]
    • Werkkaart B: biljoene [9 nulle] (Uitdaging!!!) (selfoon) [voorbeeld + 3 somme]
Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr.4-6: Optelling (Volledig / Remediërend) 40 WS [PDF]”