Product added to wishlist
View Wishlist

Gr.1-3 Wisk: Oogwink – Getalkombinasies (6 bladsye) [PDF]

Add to Wishlist

R0.00

Description

  • Skrywer: Karelien Kriel
  • Aantal bladsye: 6
  • Aantal take: 6
  • Grade: 1 (Getalkombinasies tot 10); 2 (Getalkombinasies tot 20) en 3 (Getalkombinasies tot 30)
  • Hierdie oogwink bevat getalkombinasies vir 4, 10 en 30
  • Vir elke getal is daar:
  • *skryf getalsimbool en getalnaam
  • *stel getal met prentjie voor
  • *stel getal met blokkies voor
  • *getalkombinasies met prentjies
  • *getalkombinasies met getalle (in getallesinne)
  • Verskillende prentjie-temas vir elke getal

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr.1-3 Wisk: Oogwink – Getalkombinasies (6 bladsye) [PDF]”