Product added to wishlist
View Wishlist

Gr.10–12 WG: Modelle – Optimale Verpakking [PDF]

Add to Wishlist

R5.00

Spread the love

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 10

Notas

Grade: 10, 11 & 12

Daar is baie maniere waarop ‘n mens kleiner voorwerpe soos sjokoladeboksies in groter voorwerpe (groter boks) te pas – maar watter manier is die beste? Hierdie notas verduidelik die konsep van optimale verpakking en hoe om dit te doen.

  • Verduideliking van wat optimale verpakking is
  • Verskillende metides vir optimale verpakking: wat werk en wat werk nie
  • Voorbeeld + volledige memo
Spread the love

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr.10–12 WG: Modelle – Optimale Verpakking [PDF]”