Description
Skrywer: Karelien Kriel
Moderator: Dr Cas Olivier
Tipe werk: Leerder gebasseerd
Leerder Boek + Memo boek
Dokument 1: Opvoederbesprekings en werkkaarte
Dokument 2: Net die 20 werkkaarte (om uit te druk en te gebruik)
Dokument 3: Memorandum
Wat is in die werkkaarte?
- Werkkaart 1: Optelling (Probleme is stappe gedoen, semi-kontreet en abstrak; Leerder maak eie reëls op)
- Werkkaart 2: Aftrekking (Probleme is stappe gedoen, semi-kontreet en abstrak; Leerder maak eie reëls op)
- Werkkaart 3: Terms
- Werkkaart 4: Optelling – 4 vasleggingsoefeninge
- Werkkaart 5: Aftrekking – 4 vasleggingsoefeninge
- Werkkaart 6: Optelling en aftrekking – 4 vasleggingsoefeninge
- Werkkaart 7: Wat is op die spyskaart? Veranderlikes en geld
- Werkkaart 8: Monstertjies! Notasie en informele substitusie
- Werkkaart 9: Kan x verander of bly dit dieselfde?
- Werkkaart 10: Hoe warm is dit? Veranderlikes en temperatuur; Konstantes en veranderlike uitken
- Werkkaart 11: Woordsomme met geld (in stappe opgebreek) + leerder maak eie woordsomme op
- Werkkaart 12: Woordsomme (in stappe opgebreek) + leerder maak eie woordsomme op
- Werkkaart 13: Woordsomme (in stappe opgebreek)+ leerder maak eie woordsomme op
- Werkkaart 14 – 17: Woordsomme – die geheime getal + leerder maak eie woordsomme op
- Werkkaart 18: Woordsomme – uitdagings + leerder maak eie woordsomme op
- Werkkaart 19 – 20: Substitusie
Kommentaar oor hierdie werkkaarte sal erg waardeer word.
Spread the love
Karelien Kriel –
Ek werk tans met die boekies in my klas. Dit help baie met die vaslegging van kosepte en maak my werk soveel ligter. Ek sal dit regtig hoog aanbeveel.
-Anomien –