Product added to wishlist
View Wishlist

Gr.9: Kwartaal 4 Hersiening VAW [PDF]

Add to Wishlist

R0.00

Sold By One-Stop-Math-Shop
Category:
Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  

Description

Skrywer: VAW (Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers)

Aantal bladsye: 121

Aantal aktiwiteite: 13 oefeninge (1ste deel) + 50 vrae (2de deel)

Ideaal vir Graad 9 ouers en onderwysers om as oefening te gebruik.

  • Reële getallestelsel
  • Finansiële Wiskunde
  • Verhouding, eweredigheid en koers
  • Spoed, afstand en tyd
  • Eksponente
  • Patrone, funksies en Algebra
  • Produkte
  • Faktorisering
  • Vergelykings
  • Ongelykhede
  • Grafieke
  • Ruimte en vorm
  • Meting
  • Volledige Memo
  • JNA Voorbeeld 1: 8 vrae wat verskeie werk dek
  • JNA Voorbeeld 2: 9 vrae wat verskeie werk dek
  • JNA Voorbeeld 3: 11 vrae wat verskeie werk dek
  • JNA Voorbeeld 4: 12 vrae wat verskeie werk dek
  • Geen voorbeeld 5
  • JNA Voorbeeld 6: 10 vrae wat verskeie werk dek
  • Volledige Memo

Hierdie eksamen [JNA (Jaarlikse Nasionale Assessering) Eksamen 2015 en Memo] is gratis op VAW (Vereniging van Afrikaanse Wiskunde-onderwysers) se webtuiste  beskikbaar gestel.

Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr.9: Kwartaal 4 Hersiening VAW [PDF]”