Product added to wishlist
View Wishlist

Gr.6 : Kwartaal 4 Hersiening VAW [PDF]

Add to Wishlist

R0.00

Sold By One-Stop-Math-Shop
Category:
Spread the love

Description

  • Skrywer: VAW (Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers)
  • Aantal bladsye: 99
  • Aantal aktiwiteite: 38
  • Getalle, bewerkings en verhoudings: 9 aktiwiteite
    • Herkenning, voorstelling, beskrywing en vergelyking van heelgetalle tot hoogstes 9 syfers
    • Aktiwiteit 1: Uitgebreide notasie
    • Aktiwiteit 2: Skryf getalle in woorde; orden getalle
    • Aktiwiteit 3: Getalle; getallelyn; orden getalle; priemgetalle
    • Aktiwiteit 4: Priemgetalle en plekwaardes
    • Aktiwiteit 5: Plekwaardes
    • Aktiwiteit 6: Afronding
    • Aktiwiteit 7: Optel en aftrek van heelgetalle; vermenigvuldiging
    • Aktiwiteit 8: Lang vermenigvuldiging en lang deling
    • Aktiwiteit 9: Herken veelvoude en faktore van 2- en 3-syfer heelgetalle
    • Aktiwiteit 10: Kommutatiewe, assosiatiewe en distributiewe eienskappe van heelgetalle
    • Aktiwiteit 11: Optellingseienskappe van 0 en 1
    • Aktiwiteit 12: Deelbaarheidsreëls vir 2, 3, 4, 5, 10, 100 en 1 000
    • Aktiwiteit 13: Verskeie bewerkings met heelgetalle
    • Aktiwiteit 14: Probleemoplossing
    • Aktiwiteit 15: Breuke en persentasies (lang aktiwiteit)
    • Aktiwiteit 16: Optel en aftrek van breuke en gemengde getalle
    • Aktiwiteit 17: Tel vorentoe en agteruit met desimale getalle met 2 desimale syfers
    • Aktiwiteit 18: Optel, aftrek en vermenigvuldig desimale breuke
  • Patrone, funksies en Algebra
    • Aktiwiteit 1: Numeriese patrone
    • Aktiwiteit 2: Numeriese patrone en rye
    • Aktiwiteit 3: Getalsinne
    • Aktiwiteit 4: Vloeidiagramme
  • Ruimte en vorm
    • Aktiwiteit 1: 2D-vorms en 3D-voorwerpe
    • Aktiwiteit 2: Aantal driehoeke
    • Aktiwiteit 3: 2D-vorms en 3D-voorwerpe
    • Aktiwiteit 4: Hoeke
    • Aktiwiteit 5: Transformasies
    • Aktiwiteit 6: simmetrie in 2D-figure
    • Aktiwiteit 7: posisie en aansig
  • Meting
    • Aktiwiteit 1: Massa
    • Aktiwiteit 2: lengte
    • Aktiwiteit 3: kapasiteit
    • Aktiwiteit 4: Temperatuur
    • Aktiwiteit 5: Tyd
  • Datahantering
    • Aktiwiteit 1: Telling
    • Aktiwiteit 2: Staafgrafieke
    • Aktiwiteit 3: Modus, gemiddelde en median
    • Aktiwiteit 4: Interpretasie van grafieke

Memorandum

Spread the love

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr.6 : Kwartaal 4 Hersiening VAW [PDF]”