Product added to wishlist
View Wishlist

Gr.5 Wisk: Future-FUN CAPS se Kwartaal 4 Inhouds e-boeke

Add to Wishlist

R750.00

Sold By One-Stop-Math-Shop
Category:

Description

Future-FUN CAPS elektroniese CAPS Kurrikulummateriaal

VAK inhoud E-boeke – Wiskunde Graad 5 Kwartaal 4

PowerPoint aanbiedings dek al die inhoud wat deur CAPS gedek moet word, asook informele assessering in die vorm van interaktiewe PowerPoint aanbiedings met vragies, flitskaarte met flitswoorde, prente en definisies, werkskaarte asook Interaktiewe speletjies, video snitte/liedjies.  Eboeke bevat ook Onderwysers riglyne en verskillende aanbiedings opsies.

Daar word ook ICT -lesse per graad ingesluit wat nou saam loop met die klasinhoud.

Beskikbaar in Afrikaans en Engels.

Wiskunde Graad 5 Kwartaal 4 DVD bestaan uit dievolgende 9 Inhouds Eboeke met  onder andere  28 PowerPoint aanbiedings en 21 Video’s (Meestal nog in Engels).

g5k4

Gaan loer gerus by ons webwerf en video snit vir meer informasie.

http://skillspro.co.za/index.php?content=page&id=76

DVD Koste per Graad , per Vak, per Kwartaal: R750.

Gerda Janse van Rensburg

Skillspro Business Development Director

Cell: 072 1200 369

E-Mail: gerda@skillspro.co.za

www.futurekids.co.za

www.skillspro.co.za

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr.5 Wisk: Future-FUN CAPS se Kwartaal 4 Inhouds e-boeke”