Product added to wishlist
View Wishlist

KR Gr.3 Wisk: Optelling en plekwaardes {Kwartaal 1} (7 bladsye) [PDF]

Add to Wishlist

R3.00

Sold By One-Stop-Math-Shop
Category:

Description

  • Skrywer: Karelien Kriel
  • Aantal bladsye: 7
  • Aantal werkkaarte: 6

 Werkkaart 01

  • Daar is vier getalle wat die leerder moet identifiseer.
  • Daar is 100-blokke, 10-blokke en 1-blokke in elke probleem.
  • Die leerder moet tel hoeveel daar van elke tipe blok is en dan die getalle in die gegewe blokke skryf.
  • Dan moet die leerder die drie syfers saam skryf om die apie se geheime getal te vind.

Werkkaart 02

  • Daar is vier getalle wat die leerder moet identifiseer.
  • Daar mag 100-blokke, 10-blokke en / of 1-blokke in elke probleem wees.
  • Die leerder moet tel hoeveel daar van elke tipe blok is en dan die getalle in die gegewe blokke skryf.
  • Dan moet die leerder die drie syfers saam skryf om die eekhoring se geheime getal te vind.

Werkkaart 03

  • Daar is vier getalle wat die leerder moet identifiseer.
  • Daar mag 100-blokke, 10-blokke en / of 1-blokke in elke probleem wees.
  • Die leerder moet tel hoeveel daar van elke tipe blok is en dan die getalle in die gegewe blokke skryf.
  • Dan moet die leerder die drie syfers saam skryf om die seeskilpad se geheime getal te vind.

Werkkaart 04

  • Daar is vier getalle wat die leerder moet identifiseer.
  • Aan die bokant van die werkkaart is daar ses plekwaardekaarte waaruit die leerder kan kies.
  • Die leerder moet dan die korrekte plekwaardekaart by die korrekte getal pas.

 Werkkaart 05

 Werkkaart 06

Memorandums ingesluit

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “KR Gr.3 Wisk: Optelling en plekwaardes {Kwartaal 1} (7 bladsye) [PDF]”