Product added to wishlist
View Wishlist

Gr.2 Wisk: Super-duper Oorlewingsgids (102 bladsye) [PDF]

Add to Wishlist

R25.00

Sold By One-Stop-Math-Shop
Category:

Description

In hierdie gids sal jy die volgende vind…

Onderwerp 1: Getalle, bewerkings en verhoudinge

1.1      Getalblok: 1 – 200 (leeg); getalblok 1 – 200 met veelvoude van 2 ingekleur; getalblok 1 – 200 met veelvoude van 3 ingekleur; getalblok 1 – 200 met veelvoude van 4 ingekleur en getalblok 1 – 200 met veelvoude van 5 ingekleur

1.2      Getalsimbole (natrek): 1 – 200

1.3      Getalname: 1 – 100

1.4      Rangordegetalle: 1st – 20th

1.5      Orden getalle: Vissjabloon

1.6      Plekwaardes (twee-syfer getalle) – Dienes blokke en voorbeeld

1.7      Konkrete apparaat: prentjies en sjabloon van 10-blokke

1.8      Afbreek en opbou van getalle – voorbeelde van optelling, aftrekking, vermenigvuldiging en deling

1.9      Halveer en verdubbel getalle (voorbeeld van elk)

1.10   Getallelyne [sjablone – leeg en voorbeelde van tel in 2s, 3e, 4s en 5e

1.11   Geld: munte en note [tot-en-met R50] (prentjies van geld plus 3 voorbeelde van geldbewerkings

1.12   Getalkombinasies: 1 – 20 (in tabelle gegee)

1.13   Vermenigvuldig 1 tot 10 met 2, 3, 4 en 5 [tot-en-met 50] [tabelle en sjablone]

1.14   Breuke sjablone: halwes, derdes, kwarte, vyfdes en sesdes [meeste moontlike prenjies waaraan jy kan dink, leeg en ingekleur] (sirkels, driehoeke, vierkante en seshoeke)

*Breuke kolomme sjabloon: druk uit in kleur en lamineer

Onderwerp 2: Patrone, funksies en Algebra

2.1      Meetkundige patrone (verleng): Sjablone (2 voorwerpe; 3 voorwerpe; vergroot)

2.2      Getalpatrone: Sjablone (leeg + 2 bladsye met getalle – werk vorentoe en terugwaarts)

2.3      Konsepte [36 konsepte wat deur prentjies voorgestel is]

Onderwerp 3: Ruinte en vorms (Meetkunde)

3.1      3D-voorwerpe: balle (sfere), bokse (prismas) en silinders – prentjies + werklikheid

3.2      2D-vorms: sirkels; driehoeke; vierkante en reghoeke – prentjies + werklikheid

3.3      Simmetrie: 2D-vorms [Sjabloon: werkkaart]

Onderwerp 4: Meting

4.1      Tyd: Dae van die week (woorde + pics + voorgestelde vrae)

4.2      Tyd: Maande van die year (woorde + pics + voorgestelde vrae)

4.3      Horlosiesjablone [12-uur tyd]: Ure, ½ ure & kwartiere [ALLE horlosiegesiggies wat in Graad 2 benodig weord]*plus leë werkkaart

4.4      Lengte (notas + pics om in werkkaarte en toetse te gebruik)

4.5      Massa (notas + pics om in werkkaarte en toetse te gebruik) [leë skale]

4.6      Volume (notas + pics om in werkkaarte en toetse te gebruik) [leë houers]

Onderwerp 5: Datahantering

5.1      Piktogram (voorbeelde)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr.2 Wisk: Super-duper Oorlewingsgids (102 bladsye) [PDF]”