Product added to wishlist
View Wishlist

KR Gr.10 Wisk Gel: Basiese vaardighede Boek (73 bladsye) [PDF]

Add to Wishlist

R75.00

Alle basiese vaardighede onderwerpe met gedetaileerde notas, voorbeelde in strategiebokse (wys vir leerder hoe om dit stap-vir-stap te doen) en oefeninge.

Sold By One-Stop-Math-Shop
Category:

Description

  • Skrywer: Karelien Kriel
  • Aantal bladsye: 73
  • Notas, stap-vir-stap voorbeelde en oefeninge
  • Aantal oefeninge: 25
  • Aantal assesserings: 5
  • Memorandum: geen
  • Hierdie boek sal leerders vir die grootste deel van kwartaal 1 besig hou.
  • Alle onderwerpe bevat gedetaileerde notas, voorbeelde in strategiebokse (wys vir leerder hoe om dit stap-vir-stap te doen) en oefeninge.
  • Getalformate en konvensies [1 oefening]
  • Berekeninge met heelgetalle (lang optelling, lang aftrekking, lang vermenigvuldiging en lang deling) [1 oefening]
  • vermenigvuldiging en deling met veelvoude van 10) [1 oefening]
  • Eksponente en wortels [1 oefening]
  • Orde van bewerkings en die effek van hakies [2 oefeninge]
  • Skatting en foute [1 oefening]
  • Herlei breuke [1 oefening]
  • Bewerkings met breuke [1 oefening]
  • Afronding [3 oefeninge]
  • Direkte en indirekte eweredigheid [3 oefeninge]
  • Persentasies (Breinkaart + 5 tipe persentasieberekeninge) [4 oefeninge]
  • Verhouding + breinkaart [3 oefeninge]
  • Koers [2 oefeninge]
  • Toetse [5] – kan as informele klastoetse gebruik word (tel nie vir jaarpunt nie)

Instruksies vir die onderwyser: Met hierdie teksgrootte moet jy die bladsye 2-op-1 en rug-aan-rug uitdruk.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “KR Gr.10 Wisk Gel: Basiese vaardighede Boek (73 bladsye) [PDF]”