Product added to wishlist
View Wishlist

Gr.10 WG: November Hersieningsoefeninge [PDF]

Add to Wishlist

R15.00

Sold By One-Stop-Math-Shop
Category:
Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 37

Aantal oefeninge: 13

 

Oef Onderwerp Inhoud
A Getalformate en bewerkings met heelgtalle ·      Skryf woorde as getalle

·      Skryf getalle as woorde

·      Lang optelling en aftrekking

·      Lang vermenigvuldiging en deling

B Bewerkings met heelgetalle ·      Orde van bewerkings

·      Bewerkings met eksponente en wortels

C Bewerkings met breuke ·      Omskakeling van breuke

·      Bewerkings met desimale breuke

·      Bewerkings met breuke

D Afronding en eweredigheid ·      Afronding: normaal en geld

·      Direkte en omgekeerde eweredigheid

E Persentasies en herleiding van eenhede ·      Persentasies (alle tipes)

·      Herleiding van afstand, massa, volume en tyd eenhede

F Verhouding en koers ·      Verhouding (alle tipes)

·      Koers (spoed, afstand en tyd; brandstofverbruik en vergelyk produkte)

G Patrone, verhoudings en verwantskappe ·      Interpretasie van gebroke lyngrafiek

·      Beskryf tendense

·      Herken die korrekte grafiek

·      Getalpatrone

·      Teken ‘n reguit lyngrafiek

H Finansies ·      Kasregisterstrokie

·      BTW

I Skale en kaarte ·      Bereken regte afstand; Bereken afstand op kaart

·      Vind die nommerskaal (verhouding)

·      Lees van kaarte af / interpretasie

·      Meting

J Waarskynlikheid ·      Dobbelstene en munte

·      Algemene waarskynlikheid: karre in parkeerarea

·      Boomdiagram en tweerigting-tabel

K Pythagoras, omtrek en oppervlakte ·      Pythagoras

·      Omtrek en opp. van  vierkante, reghoeke, sirkels, dele van sirkels, driehoeke en saamgestelde figure

L Pythagoras, omtrek en oppervlakte ·      Omtrek: heining

·      Oppervlakte en omtrek: teater

·      Oppervlakte, omtrek en koste: opknapping aan huis

M Data Hantering ·      Interpretasie van datatabelle en maatstawwe van sentrale neiging

·      Teken staafgrafiek

·      Interpreteer gebroke lyngrafiek en sirkeldiagram

*Memorandums (wat alle bewerkings wys) vir al die oefeninge

Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr.10 WG: November Hersieningsoefeninge [PDF]”