Product added to wishlist
View Wishlist

Gr.1: Vergelyk Voorwerpe 6WK [PDF]

Add to Wishlist
Rated 5.00 out of 5 based on 1 customer rating
(1 customer review)

R3.00

Sold By One-Stop-Math-Shop
Category:
Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 6

Aantal werkkaarte: 6

Werkkaart 1 & 2: Watter is meer?

  • Daar is drie rye met prentjies in
  • In elke ry moet die kind die blok met die MEESTE prentjies kies
  • Kleur die blok met die meeste prentjies in

Werkkaart 3 & 4: Watter is minder?

  • Daar is drie rye met prentjies in
  • In elke ry moet die kind die blok met die MINSTE prentjies kies
  • Kleur die blok met die minste prentjies in

Werkkaart 5 & 6: Dieselfde aantal items

  • Daar is verskillende groepe prentjies
  • Tel die aantal items in elke groep
  • Omsirkel en kleur die twee groepe wat dieselfde aantal items het, in
Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  

1 review for Gr.1: Vergelyk Voorwerpe 6WK [PDF]

  1. Rated 5 out of 5

    Karelien Kriel

    “One-Stop-Math-Shop is vir n juffrou in n klein skooltjie in n’ nog kleiner dorpie soos’ n “mall” in ‘n stad. Dit inspireer ons om beter te doen en groter te dink vir ons kinders. Jy sal nie een dag spyt wees om die produkte aan te koop nie. Dankie Karelien Kriel en Kobie Kleynahs.”
    “Hierdie winkel is beter as ‘n “mall”. Ek is mal oor al die produkte. Elke dag kan ek nie wag om te sien wat is nuut nie. My Graad 1’s geniet die nuwe mooi werkkaarte; veral die outjies wat vinnig werk kan nie genoeg daarvan kry nie. Ek gebruik dit baie vir ekstra verryking vir hulle. Ook die ander wat by my RO kry van Gr.1 tot Gr 7 geniet die kleurvolle werk en prentjies by die werkkaarte. Baie dankie!”
    • Linda Potgieter (Laerskool Bredasdorp, Bredasdorp, Wes-Kaap)

Add a review