Product added to wishlist
View Wishlist

Gr5: Ontdek Kwartaal 3 Wiskunde [PDF]

Add to Wishlist

R40.00

Sold By One-Stop-Math-Shop
Category:
Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 106 (Aktiwiteitsboek) + 73 (memo)

Aantal aktiwiteite: 43

met Thinking Tools

Die Aktiwiteite mag dalk nie in die orde wees wat jy dit wil gebruik nie. Ek het dit so gedoen om die leerders “mental breaks” tussen bv. Klomp optel en aftreksomme te gee. Jy kan dit in enige orde doen waarvan jy hou.

Aktiwiteit 1: Ekwivalente breuke; brug-dinkkaarte; 15 probleme; vrae

Aktiwiteit 2: Vergelyk breuke; brug-dinkkaarte; 6 probleme; vrae; hakies-dinkkaart

Aktiwiteit 3: Tel vorentoe in breuke; noemer 1 to 12; boom-dinkkaarte

Aktiwiteit 4: Tel terugwaarts in breuke; noemer 1 to 12; boom-dinkkaarte

Aktiwiteit 5: Tel vorentoe en terugwaarts in twaalfdes; sirkel-dinkkaarte (horlosies); vrae; 6 probleme

Aktiwiteit 6: Herlei onegte breuke na gemengde getalle; vloei-dinkkaarte; vrae; 5 probleme

Aktiwiteit 7: Herlei gemengde getalle na onegte breuke; prentjies van blokke; vrae; vloei-dinkkaarte; 4 probleme

Aktiwiteit 8: Tel breuke bymekaar; herlei na onegte breuke (vloei-dinkkaarte); veelvoude (boom-dinkkaart); vind KGV; skryf ekwivalente breuke (brug-dinkkaarte); Tel bymekaar (boom-dinkkaart); herlei na ‘n gemengde getal (vloei-dinkkaarte); 5 probleme

Aktiwiteit 9: Trek breuke af; herlei na onegte breuke (vloei-dinkkaarte); veelvoude (boom-dinkkaart); vind KGV; skryf ekwivalente breuke (brug-dinkkaarte); Tel bymekaar (boom-dinkkaart); herlei na ‘n gemengde getal (vloei-dinkkaarte); 5 probleme

Aktiwiteit 10: Woordprobleem met breuke; Tel bymekaa; 8 probleme

Aktiwiteit 11: Herlei tussen kg en g en vice versa; vloei-dinkkaarte; verduidelik; 8 probleme

Aktiwiteit 12: Getalle op skale; kg en g; boom-dinkkaarte

Aktiwiteit 13: Rond af tot die naaste 5; boom-dinkkaarte; 5 probleme

Aktiwiteit 14: Rond af tot die naaste 10; boom-dinkkaarte; 5 probleme

Aktiwiteit 15: Rond af tot die naaste 100; boom-dinkkaarte; 5 probleme

Aktiwiteit 16: Rond af tot die naaste 1 000; boom-dinkkaarte; 5 probleme

Aktiwiteit 17: Tel 5-syfer getalle bymekaar (maklik); vloei-dinkkaarte; boom-dinkkaarte; 4 probleme

Aktiwiteit 18: Tel 5-syfer getalle bymekaar; kompensasie metode; vrae; 4 probleme

Aktiwiteit 19: Tel 5-syfer getalle bymekaar; boom-dinkkaarte en lang optel; vrae; 4 probleme

Aktiwiteit 20: Vergelyk vierkante en reghoeke; dubbel-borrel-dinkkaart

Aktiwiteit 21: Tel 5-syfer getalle bymekaar; 1e tel op na meer as 10; vloei-dinkkaarte; brug-dinkkaarte; boom-dinkkaarte; lang optel; vrae; 4 probleme

Aktiwiteit 22: Tel 5-syfer getalle bymekaar; 10e/100e tel op na meer as 100/1000; vloei-dinkkaarte; brug-dinkkaarte; boom-dinkkaarte; lang optel; vrae; 3 probleme

Aktiwiteit 23: Hakies-dinkkaart; vroms; name van vorms; reëlmatig / onreëlmatig; reguit / geronde sye; aantal sye

Aktiwiteit 24: Aftrekking van 5-syfer getalle; maklik; 1e /10e / 100e tel op na meer as 10 / 100 / 1000; vloei-dinkkaarte; brug-dinkkaarte; boom-dinkkaarte; lang aftrek; vrae; 5 probleme

Aktiwiteit 25: Hakies-dinkkaart; transformasies

Aktiwiteit 26: Aftrekking met kompensasie metode; boom-dinkkaarte; 4 probleme

Aktiwiteit 27: Aftrekking van 5-syfer getalle; boom-dinkkaarte; lang aftrek; vrae; 6 probleme

Aktiwiteit 28: Meet die hoeke in driehoeke; skryf hoekgroottes in 3 dele in hakies-dinkkaarte

Aktiwiteit 29: Verdubbel getalle; vloei-dinkkaarte; 6 probleme

Aktiwiteit 30: Halveer getalle; vloei-dinkkaarte; 6 probleme

Aktiwiteit 31: Getalpatrone; boom-dinkkaart; Kyk vir patroon; skryf reël in vloei-dinkkaart; skryf getalsin; vind uitsetwaarde; vind insetwaarde (vloei-dinkkaart terugwaarts)

Aktiwiteit 32: Getalpatrone; boom-dinkkaart; Kyk vir patroon; skryf reël in vloei-dinkkaart; skryf getalsin; vind uitsetwaarde; vind insetwaarde (vloei-dinkkaart terugwaarts)

Aktiwiteit 33: Getalpatrone; boom-dinkkaart; skryf volgende 3 patrone op elke tak; verduidelik die patroon in woorde; skryf getalsin vir probleem; vind die insetwaarde

Aktiwiteit 34: Getalpatrone; getalsin gegee; maak vloei-dinkkaart; Gebruik reël om boom-dinkkaart te voltooi

Aktiwiteit 35: Veelvoude van 2-syfer getalle totday jy by 100 kom; boom-dinkkaarte; 10 – 19

Aktiwiteit 36: Skryf faktore van 24, 36, 42 en 96 in ‘n hakies-dinkkaart

Aktiwiteit 37: Vermenigvuldig maklik na moeilik; multi vloei-dinkkaarte; vloei-dinkkaarte; brug-dinkkaarte;

Aktiwiteit 38-39: Vermenigvuldig 3-syfer met 2-syfer; enige dinkkaarte; 4 probleme

Aktiwiteit 40: Woordprobleme; verhoudinh; koejawelsap; boom-dinkkaarte; vrae

Aktiwiteit 41: Temperatuur; boom-dinkkaarte

Aktiwiteit 42: Temperatuur en datahantering; Som data in ‘n hakies-dinkkaart op; vrae

Aktiwiteit 43: Woordprobleme; geheime getal; optelling ; aftrekking; vermenigvuldiging; massa; transformasie; vloei-dinkkaarte of enige ander dinkkaarte;; 9 probleme

Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr5: Ontdek Kwartaal 3 Wiskunde [PDF]”