Product added to wishlist
View Wishlist

Gr.RR-1 Math: Math Concepts / Wiskundige konsepte 20 WS (20 pages) [PDF]

Add to Wishlist

R10.00

Sold By One-Stop-Math-Shop
Categories: ,

Description

Author: Karelien Kriel

Number of pages: 20

Number of worksheets: 20

These fun work sheets was developed to keep your kids busy. The topics vary a lot – just to keep them guessing what’s coming next.

Alles is in Engels en Afrikaans.

 

Werkkaart 1: Meer as / Worksheet 1: More than

Elke domino bestaan uit twee blokkies. Kleur by elke domino die blokkie in wat meer kolletjies as die ander blokkie het.

Each domino consists of two block. For each domino you must colour in the block that contains more dots than the other block.

Werkkaart 2: Minder as / Worksheet 2: Less than

Elke wurm bestaan uit twee sirkels. Kleur by elke wurm die sirkel in wat minder driehoeke as die ander sirkel het.

Each worm consists of two circles. For each worm you must colour in the circle that contains less triangles than the other circle.

Werkkaart 3: Twee / Worksheet 3: Two

Trek ‘n sirkel om al die voorwerpe wat 2 voorstel en kleur dit dan in.

Circle all the objects that shows 2 and then colour it.

Werkkaart 4: Baie groter / Worksheet 4: Much larger

Trek ‘n sirkel om die dier wat baie groter as die ander een is  en kleur dit dan in.

Circle the animal that is much larger than the other one and then colour it.

Werkkaart 5: Bietjie kleiner / Worksheet 5: A little bit smaller

Trek ‘n sirkel om die vis wat bietjie kleiner as die ander een is  en kleur dit dan in.

Circle the fish that is a little bit smaller than the other one and then colour it.

Werkkaart 6: In die middel / Worksheet 6: In the middle

Trek ‘n sirkel om die voorwerp in die middel  en kleur dit dan in.

Circle the object in the middle and then colour it.

Werkkaart 7: Verskillend / Worksheet 7: Different

Trek ‘n sirkel om die voorwerpe wat verskillend is en kleur dit dan in.

Circle the objects that are different and then colour it.

Werkkaart 8: Dieselfde / Worksheet 8: The same

Kleur die voorwerpe in wat dieselfde as die een in die blokkie lyk.

Colour in the objects that look the same as the one in the block.

Werkkaart 9: Leeg / Worksheet 9: Empty

Trek ‘n sirkel om die voorwerpe wat leeg is en kleur dit dan in.

Circle the objects that are empty and then colour it.

Werkkaart 10: Diepste  / Worksheet 10: Deepest

Jy gooi ‘n klippie in die water. Trek ‘n sirkel om die voorwerp waarin die klippie die diepste sal val .

You throw a stone in the water. Circle the object in which the stone will fall the deepest

Werkkaart 11: Langsaan / Worksheet 11: Next to

Trek ‘n sirkel om die prentjies waar die apie langs ‘n voorwerp staan en kleur dit dan in .

Circle the pictures where the monkey is standing nexr to an object and then colour it.

Werkkaart 12: Natrek  / Worksheet 12: Trace

Trek die stippellyne na en kleur die prente in .

Trace the dotted lines and colour the objects

Werkkaart 13: Simmetrie / Worksheet 13: Symmetry

Teken die ander helfde van elke dier se gesig en kleur dit dan in .

Draw the other half of the animals’ faces and the colour it.

Werkkaart 14: Getalsimbole / Worksheet 14: Number symbols

Maak alle 1’e rooi, 2’s blou en 3’s groen.

Make all 1’s red, 2’s blue and 3’s green

Werkkaart 15: Onder / Worksheet 15: Underneath

Kleur die prentjies in waar iemand onder ‘n voorwerp is.

Colour the pictures where someone is underneath an object.

Werkkaart 16: Pas nie / Worksheet 16: Doesn’t fit

Watter een pas nie by die ander nie?

Which one doesn’t fit with the others?

Werkkaart 17: Vermeerder met 1 / Worksheet 17: Increase with 1

Teken een meer prentjie by, tel die aantal voorwerpe en trek die regte getal na. / Draw ons more picture, count the objects and trace the correct number.

Werkkaart 18: Massa / Worksheet 18: Mass

Twee voorwerpe word uit die lig gegooi. Watter een sal eerste die grond tref? Trek ‘n sirkel om daardie voorwerp.

Two objects are thrown from above. Which one will land on the ground first? Circle that object.

Werkkaart 19: Dieselfde hoeveelheid / Worksheet 19: Same amount

Hoeveel vorms moet jy byteken sodat beide blokke diselfde aantal vorms het? Teken nou die vorms

How many shapes must you draw so that there will be the same amount of shapes in bith boxes? Now draw the shapes.

Werkkaart 20: Verbind / Worksheet 20: Connect

Verbind die aantal diere en die getal wat daarby pas.

Connect the amount of animals and the number it correlates to.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr.RR-1 Math: Math Concepts / Wiskundige konsepte 20 WS (20 pages) [PDF]”