Product added to wishlist
View Wishlist

Header

The powerpoints you find in my shop has been tried and tested in my classes over the past 10 years. Each one consist of a variety of examples, already animated, ready for you to use.

I strongly believe that the more active learners are in the class the more they learn, so you will also find some interactive activities that encourage active learning.

Gr.8 Wisk: Ondersoek wisselkoerse

Add to Wishlist

R10.00

Description

Dit gebeur gereeld dat leerders wisselkoerse moeilik vind omdat die manier hoe dit gevra word hulle verwar. Dus het ek hierdie ondersoek opgestel waar hulle heeltemal op hulle eie werk aan ‘n realistiese probleem wat gebaseer is op die Big Mac Indeks. In plaas van gekompliseerde senarios vra ek hulle net om die koste van Big Mac’s te vergelyk deur dit alles na rand te verander.  Om bietjie tyd te spaar het ek die pryses van Big Macs opgesoek, dus hoef hulle net die huidige wisselkoers te vind en die prys om te skakel.

Ek gebruik ook hierdie aktiwiteit om vir die leerders te wys dat mens net kan leer as jy jou stappe uitskryf. Enige iemand kan sommer net die prys in Google in tik en die regte antwoord kry. Maar net omdat jy die regte antwoord het beteken nie dat jy verstaan waaroor dit gaan nie.

Let Wel hierdie ondersoek is nie geskik as vir assessering nie.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr.8 Wisk: Ondersoek wisselkoerse”

I have been a maths teacher for 10 years, and during this time I have seen how teaching have changed from using only a blackboard and the examples we make up in class to interactive activities and sharing resources. These changes excites me.
IMG_1121 (1)