Description
Skrywer: Loandi Kok
Aantal bladsye: 3(toets) + 2(memo)
Totaal: 50 punte
- Deel A: Breuke [29]
- Vraag 1: Skryf as ‘n onegte breuk.
- Vraag 2: Skryf as ‘n gemengde getal.
- Vraag 3: ekwivalente breuke. Vul die ontbrekende getalle in
- Vraag 4: Bereken breuk van ‘n persentasie.
- Vraag 5 en 6: Bewerkings met breuke
- Deel B: Persentasies [21]
- Vraag 1: Skryf as gewone breuke.
- Vraag 2: Skryf gewone breuke as persentasies.
- Vraag 3: Skryf desimale breuke as persentasies
- Vraag 4: Vermeerder ‘n aantal met ‘n sekere persentasie.
- Vraag 5: Verminder ‘n aantal met ‘n sekere persentasie.
- Vraag 6: Gebruik jou enkelvoudige rente / saamgestelde rente formule om die antwoord te bereken.
Spread the love
Reviews
There are no reviews yet.