Product added to wishlist
View Wishlist

Gr.6: Vermenigvuldiging [PDF]

Add to Wishlist

R0.00

Sold By One-Stop-Math-Shop
Category:
Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  

Description

Hierdie produk bevat Thinking Tools metodes

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 2 (verduideliking) + 6 (probleme) + 6 (memo)

In hierdie dokument wil ek Graad 6 kinders lei na vermenigvuldiging van groter getalle. Ek begin egter eers by kleiner getalle om eers hul selfvertroue op te bou. Wanneer hulle met die vermenigvuldiging van kleiner getalle vertroud is, kan hul na die groter getalle aan beweeg.

In hierdie dokument is daar …

  • 3-syfer getalle gedeel deur 2-syfer getalle (Gr.5-vlak)
  • 4-syfer getalle gedeel deur 2-syfer getalle (Gr.6-vlak)
  • 4-syfer getalle gedeel deur 3-syfer getalle (Gr.6-vlak)

Ek bou ‘n dink-stellasie vir die kind. So ons gaan beweeg aan die begin van baie wenke na ‘n oop stuk papier aan die einde. Ons doen dit sodat ons kind daartoe kan lei om op die ou end sy eie dinkkaarte teken om ‘n probleem op te los.

Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr.6: Vermenigvuldiging [PDF]”