Product added to wishlist
View Wishlist

Lilla Aveling's Math Shop

Gr.5 Wisk: Toets – Heelgetalle (4 bladsye) [PDF]

Add to Wishlist

R7.50

Sold By Lilla Aveling
Category:

Description

Skrywer: Lilla Aveling

Aantal bladsye: 3 (toets) + 1 (memo)

Totaal: 30 punte

  • Voltooi getalreeks. Tel vorentoe en agtertoe. Tel in 25s, 50s en 100e
  • Skryf al die ewe getalle tussen twee gegewe getalle neer
  • Skryf al die onewe getalle tussen twee gegewe getalle neer
  • Vul < of > of = in.
  • Gebruik hierdie getalkaarte 9; 3; 0 en 6 om die volgende te bou: Die grootste moontlike heelgetal ; Die kleinste moontlike heelgetal ; Die grootste moontlike onewe getal ; Die kleinste moontlike ewe getal
  • Optelling en aftrekking van 4-syfer getalle
  • Woorsomme: Optelling en aftrekking

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr.5 Wisk: Toets – Heelgetalle (4 bladsye) [PDF]”