Product added to wishlist
View Wishlist

Gr.5: Ontdek Vermenigvuldiging [PDF]

Add to Wishlist

R2.00

Sold By One-Stop-Math-Shop
Category:
Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 1 (verduideliking) + 10 (aktiwiteite) + 8 (memo)

Aantal aktiwiteite: 10

Leergereedskap: Thinking Tools

Dinkkaarte gebruik: Mutli-vloei en brug

Akt 1 – 2: Vermenigvuldig 2-syfer getal met 1-syfer getal.

Akt 3: Vermenigvuldig 3-syfer getal met 1-syfer getal.

Akt 4: Vermenigvuldig 3-syfer getal met 2-syfer getal.

Akt 5: Eie skepping

Akt 6 – 10: Vermenigvuldig 3-syfer getal met 2-syfer getal.

As jy nog nie die Thinking Tools kursus gedoen het nie, kan jy nogsteeds die Dinkkaarte (Multi-vloei-dinkkaart en Brug-dinkkaart) gebruik om vermenigvuldiging te doen.

Ons begin met kleiner getalle om leerders te help om beter te verstaan. Dan beweeg ons aan na groter getalle en leë bladsye, waar leerders hul eie dinkkarte moet ontwerp.

Ons doen nie langmaal nie, aangesien dit ‘n “resep”  is en nie ‘n metode wat leerders kan verstaan of self sou uitgedink het nie.  Ons moedig metodes aan waar leerders kan verstaan wat hul doen en hoekom hulle dit doen. Ons verkies ook dat hulle hul eie stappe ontwerp deur Dinkkaarte te gebruik.

Langmaal is die “einde”. Ons begin met Dinkkaarte en dan, nadat die leerder vermenigvuldiging van groot getalle verstaan, kan hul die langmaalresep volg.

Om maksimum voordeel uit Thinking Tools te put, kontak gerus vir Dr Cas Olivier by cas@learningdesigns.co.za

 

Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr.5: Ontdek Vermenigvuldiging [PDF]”