Product added to wishlist
View Wishlist

Gr.5: Ontdek Deling [PDF]

Add to Wishlist

R5.00

Sold By One-Stop-Math-Shop
Category:
Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 1 (verduideliking) + 15 (aktiwiteite) + 11 (memo)

Dinkregeerdskap: Gebruik Thinking Tools om te Deel

Vlak: Werk na deling met 3-syfer getalle met 2-syfer getalle

Aantal aktiwiteite: 10

Aktiwiteit 1: Vloei-dinkkaarte; Inverse bewerkings – deling en vermenigvuldiging van 1-syfer en 2-syfer getalle; 19 probleme

Aktiwiteit 2: Brug-dinkkaarte; Inverse bewerkings – deling en vermenigvuldiging van 1-syfer en 2-syfer getalle; 21 probleme

Aktiwiteit 3: Brug-dinkkaarte; ; Inverse bewerkings – deling en vermenigvuldiging van 1-syfer en 2-syfer getalle; lei na skryf in langdeel manier; 15 probleme

Aktiwiteit 4: Multi-vloei-dinkkaarte; Vloei-dinkkaarte; langdeel manier van skryf; 2-syfer getal gedeel deur 1-syfer en 2-syfer getalle; 8 probleme

Aktiwiteit 5: Leerders kan hul eie dinkkaarte opstel as hulle wil; langdeel manier van skryf; 21 probleme

Aktiwiteit 6: Vloei-dinkkaarte; Brug-dinkkaarte; Multi-vloei-dinkaarte; Inverse bewerkings – deling en vermenigvuldiging van 1-syfer, 2-syfer en 3-syfer getalle; 9 probleme

Aktiwiteit 7: Brug-dinkkaarte; 3-syfer getalle gedeel deur 2-syfer getalle; baie detail; 4 probleme

Aktiwiteit 8: Brug-dinkkaarte; 3-syfer getalle gedeel deur 2-syfer getalle; minder detail; 2 probleme

Aktiwiteit 9: Brug-dinkkaarte; 3-syfer getalle gedeel deur 2-syfer getalle; leë dinkkaarte; 2 probleme

Aktiwiteit 9:3-syfer getalle gedeel deur 2-syfer getalle; leë bladsye; 3 probleme

As jy nog nie die Thinking Tools kursus gedoen het nie, kan jy nogsteeds die Dinkkaarte (Brug-dinkkaarte, Vloei-dinkkaarte en Multi-vloei-dinkkaarte) gebruik om deling te doen.

Ons begin eers met kleiner getalle en eenvoudige vloei-dinkkaarte, sowel as inverse bewerkings.

Dieselfde probleme word herhaal, maar op verskillende maniere en in verskillende dinkkaarte gedoen.

Wanneer die leerders met die metodes vertroud is, beweeg ons na groter getalle aan en eindig met deling van 3-syfer getalle deur 2-syfer getalle. Dit word met brug-dinkkaarte gedoen.

Langdeel is slegs ‘n “resep”. Daarom gee ons die leerders kans om eers ander metodes te gebruik wat hul verstaan en leer verbeter. Daarna kan hul die langdeel metode gewys word.

Om maksimum voordeel uit Thinking Tools te put, kontak gerus vir Dr Cas Olivier by cas@learningdesigns.co.za

Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr.5: Ontdek Deling [PDF]”