Product added to wishlist
View Wishlist

Gr.4: Optelling van 3- en 4-syfer getalle [PDF]

Add to Wishlist

R0.00

Sold By One-Stop-Math-Shop
Category:
Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  

Description

Hierdie produk bevat Thinking Tools metodes

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 2(verduideliking) + 10(probleme) + 10 (memo)

In hierdie dokument wil ek Graad 4 kinders lei na optelling van groter getalle. Ek begin egter eers by kleiner getalle om eers hul selfvertroue op te bou. Wanneer hulle met die optelling van kleiner getalle vertroud is, kan hul na die groter getalle aan beweeg.

In hierdie dokument is daar optelling van…

  • 3-syfer getalle (Gr.3-vlak)
  • 4-syfer getalle (Gr.4-vlak)

Ek bou ‘n dink-stellasie vir die kind. In elke geval wys…

  • probleem 1 meer wat kind moet doen
  • probleem 2 bietjie minder
  • probleem 3 gee ons amper net leë dinkkaarte
  • probleem 4 leë dinkkaarte
  • en probleem 5 ‘n wit bladsy

Ons doen dit sodat ons kind daartoe kan lei om op die ou end ‘n wit stuk papier te vat en sy eie dinkkaarte teken om ‘n probleem op te los.

Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr.4: Optelling van 3- en 4-syfer getalle [PDF]”