Product added to wishlist
View Wishlist

Gr.4: Ontdek Kwartaal 3 Wiskunde [PDF]

Add to Wishlist

R20.00

Sold By One-Stop-Math-Shop
Category:
Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 92 (aktiwiteite) + 63 (memo)

Aantal aktiwiteite: 29

Dinkgereedskap: Thinking Tools

Uitdruk: 2-op-1 back-to-back in boekie formaat (A5) of A4 en bind.

Aktiwiteit 1: Breek 4-syfer getalle in duisende, honderde, tiene en ene op; tabel; brug-dinkkaarte; 6 probleme

Aktiwiteit 2: Breek 4-syfer getalle in duisende, honderde, tiene en ene op; boom-dinkkaarte; 6 probleme

Aktiwiteit 3: Optelling van 4-syfer getalle (maklik); vloei-dinkkaarte; boom-dinkkaarte; 5 probleme

Aktiwiteit 4: Optelling van 4-syfer getalle (ene tel op na meer as 10); vloei-dinkkaarte; brug-dinkkaarte; boom-dinkkaarte; 5 probleme

Aktiwiteit 5: Name en eienskappe van 2D-vorms; hakies-dinkkaart; reëlmatig / onreëlmatig; reguit / ronde sye; hoeveel sye; sirkel; driehoek; vierkant; reghoek; vierhoek; vyfhoek en seshoek

Aktiwiteit 6: Optelling van 4-syfer getalle (tiene tel op na meer as 100); vloei-dinkkaarte; brug-dinkkaarte; boom-dinkkaarte; 5 probleme

Aktiwiteit 7: Optelling van 4-syfer getalle (100e tel op na meer as 1 000); vloei-dinkkaarte; brug-dinkkaarte; boom-dinkkaarte; 5 probleme

Aktiwiteit 8: Vergelyk vierkant en onreëlmatige vierhoek;  dubbel-borrel-dinkkaart

Aktiwiteit 9: Aftrekking van 4-syfer getalle (maklik); vloei-dinkkaarte; boom-dinkkaarte; 5 probleme

Aktiwiteit 10: Aftrekking van 4-syfer getalle (ene is meer); vloei-dinkkaarte; boom-dinkkaarte; 5 probleme

Aktiwiteit 11: Getalpatone; boom-dinkkaart; verduidelik

Aktiwiteit 12: Verdubbel; getalle kleiner as 100; vloei-dinkkaarte; 6 probleme

Aktiwiteit 13: Aftrekking van 4-syfer getalle (tiene is meer); vloei-dinkkaarte; boom-dinkkaarte; 5 probleme

Aktiwiteit 14: Aftrekking van 4-syfer getalle (100e is meer); vloei-dinkkaarte; boom-dinkkaarte; 5 probleme

Aktiwiteit 15: Halveer; getalle kleiner as 100; vloei-dinkkaarte; 6 probleme

Aktiwiteit 16-17: Getalpatone; boom-dinkkaart; vloei-dinkaart; getalsin; voltooi patroon

Aktiwiteit 18-19:Getalpatone; getalsin; vloei-dinkaart; voltooi patroon op boom-dinkkaart

Aktiwiteit 20: Woordprobleme; optelling; vloei-dinkkaarte; 3 probleme

Aktiwiteit 21: Woordprobleme; aftrekking; vloei-dinkkaarte; 3 probleme

Aktiwiteit 22: Veelvoude van 2, 3 en 5; boom-dinkkaarte

Aktiwiteit 23: Veelvoude van 7, 4 en 8 tot by 100; boom-dinkkaart

Aktiwiteit 24: Vermenigvuldiging; vloei-dinkkaarte; maklik tot moeilik; 5 probleme

Aktiwiteit 25: Vermenigvuldiging van 2-syfer en 2-syfer getalle; 5 probleme

Aktiwiteit 26: Optelling van 4-syfer getalle; maklik tot moeilik; 4 probleme

Aktiwiteit 27: Aftrekking van 4-syfer getalle; maklik tot moeilik; 4 probleme

Aktiwiteit 28: Vermenigvuldiging van 2-syfer getalle; 4 probleme

Aktiwiteit 29: Woordprobleme; geheime getal; vloei-dinkkaarte; 3 probleme

Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr.4: Ontdek Kwartaal 3 Wiskunde [PDF]”