Product added to wishlist
View Wishlist

Gr.4: Kwartaal 2 Aktiwiteitsboek (2018) (Super-reeks) [PDF]

Add to Wishlist

R40.00

Sold By One-Stop-Math-Shop
Category:
Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 154 (boek) + 68 (memo boek)

Aantal lesse: 55

Tipe: Invul aktiwiteitsboek

Uitdruk: In boekformaat of individuele lesse soos benodig

Elke les bevat ‘n blitstoets (“Mental Maths”)

 

Heelgetalle – Tel

Les 1 – 2: Tel vorentoe en terug

Les 3: Ewe en onewe getalle

Les 4: Plekwaardes

Les 5: Orden en vergelyk getalle

Les 6: Afronding

Heelgetalle: Optelling en aftrekking

Les 7: Eienskappe van optelling en aftrekking

Les 8: Optelling met kompensasie

Les 9: Aftrekking met kompensasie

Les 10 – 11: Optelling – afbreek en opbou van getalle

Les 12 – 13: Aftrekking – afbreek en opbou van getalle

Les 14: Probleemoplossing in finansiële kontekste

Egte breuke

Les 15: Verstaan en vergelyk breuke

Les 16: Vergelyk breuke

Les 17: Orden breuke

Les 18 – 19: Ekwivalente breuke

Les 20 – 21: Optelling

Meting: Lengte

Les 22: Skat en meet

Les 23: Vergelyk en orden

Les 24: Herlei eenhede

Heelgetalle: Vermenigvuldiging

Les 25: Veelvoude en faktore

Les 26: Eienskappe van vermenigvuldiging

Les 27: Vermenigvuldiging met kompensasie

Les 28 – 30: Afbreek en opbou van getalle

Les 31 – 32: Lang vermenigvuldiging (verryking)

Les 33: Probleemoplossing in finansiële kontekste, verhouding en koers

Ruimte en vorms: Eienskappe van 3D-voorwerpe

Les 34 – 35: Vorms van vlakke

Les 36: Plat en geboë vlakke

Meetkundige patrone

Les 37: Konstante verskil

Les 38: Eie patrone

Les 39: Patrone wat groter word

Les 40: Patrone wat kleiner word

Ruimte en vorms: Simmetrie

Les 41: Teken lyne van simmetrie

Les 42: Teken spieëlbeelde

Heelgetalle: Optelling en aftrekking

Les 43: Optelling – afbreek en opbou van getalle

Les 44 – 45: Lang optelling (verryking)

Les 46: Aftrekking – afbreek en opbou van getalle

Les 47 – 48: Lang aftrekking (verryking)

Heelgetalle: Deling

Les 49: Eienskappe van deling

Les 50 – 52: Afbreek en opbou van getalle

Les 53 – 54: Lang deling

Les 55: Probleemoplossing in finansiële kontekste

 

Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr.4: Kwartaal 2 Aktiwiteitsboek (2018) (Super-reeks) [PDF]”