Product added to wishlist
View Wishlist

Gr.3 Ontdek Kwartaal 2 Wisk (Super) [PDF]

Add to Wishlist

R30.00

Sold By One-Stop-Math-Shop
Category:
Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 158 (Akt) + 31 (Memo)

Aantal aktiwiteite: 51

Met Thinking Tools

Tipe: Invul aktiwiteitsboek

Uitdruk: 2-op-1, rug-aan-rug, in A5 boekie formaat of op A4 en bind

Woordprobleme is met stellasie gedoen om leerders te help om sistematies te dink oor watter stappe hulle moet volg om die probleem op te los

 

Aktiwiteit 1: Getalpatrone; tel vorentoe en terugwaarts in 1e, 2s, 3s, 4e, 5e, 10e, 20s, 25s, 50s en 100s; vloei-dinkkaarte; vrae

Aktiwiteit 2: Getalpatrone; tel vorentoe en terugwaarts vloei-dinkkaarte (prente); verduidelik; hakies-dinkkaart

Aktiwiteit 3: Getalsimbole en getalname

Aktiwiteit 4: Plekwaarde; bou getalle op; boom-dinkkaart; brug-dinkkaarte

Aktiwiteit 5: Plekwaarde en getalwaarde; tabelle

Aktiwiteit 6-7: Vergelyk en rangskik getalle; groter as; kleiner as; kleinste getal; verduidelik proses

Aktiwiteit 8: Verdubbel; vloei-dinkkaarte; boom-dinkkaarte; brug-dinkkaarte

Aktiwiteit 9: Halveer; vloei-dinkkaarte; brug-dinkkaarte

Aktiwiteit 10-11: Afronding; getallelyne; vrae; maak eie reëls op; afronding tot naaste 10

Aktiwiteit 12-13: Woordprobleme; optelling en aftrekking

Aktiwiteit 14-16: Woordprobleme; herhaalde optelling – vermenigvuldiging; deling

Aktiwiteit 17: Geld; identifiseer muntstukke; herlei Rand na sent; herlei sent na Rand; verduidelik; boom-dinkkaarte

Aktiwiteit 18-19: Geld; optelling van muntstukke; verduidelik

Aktiwiteit 20-21: Geld; aftrekking van muntstukke; verduidelik

Aktiwiteit 22: Woordprobleme; geld; optelling; aftrekking; vermenigvuldiging; deling

Aktiwiteit 23: Getalkombinasies van 1 tot 30

Aktiwiteit 24-27: Optelling van 3-syfer getalle; vloei-dinkkaarte; boom-dinkkaarte; brug-

Aktiwiteit 28: Herhaalde optelling en vermenigvuldiging; tabelle; vrae

Aktiwiteit 29-32: Aftrekking van 3-syfer getalle; vloei-dinkkaarte; boom-dinkkaarte; brug-

Aktiwiteit 33: Groepering en verdeling; tabelle; vrae

Aktiwiteit 34: Breuke; prente; tabelle; identifiseer; tel dele op om hele te vorm; vrae

Aktiwiteit 35: Woordprobleme; breuke; optelling en aftrekking; herhaalde optelling en deling

Aktiwiteit 36: Meetkundige patrone; voltooi

Aktiwiteit 37: Posisie en oriëntasie: herken alledaagse voorwerpe; verduidelik; verskillende aansigte; verduidelik

Aktiwiteit 38: 3D-voorwerpe; reghoekige prisma; silinder; keël; piramiede; sfeer; plat en ronde vlakke; rol en gly; verskil tussen piramiede en keël; verskil tussen sfeer en silinder

Aktiwiteit 39: 3D-voorwerpe; kleinste en grootste voorwerp; rol en gly; verduidelik; ooreenkomste en verskille tussen keël en piramiede; dubbel-borrel-dinkkaart; identifiseer verskillende tipes piramiedes

Aktiwiteit 40: 2D-vorms; rangskik van kleinste na grootste; rangskik van grootste na kleinste; reguit en ronde sye; vierkant; reghoek; ovaal; sirkel; driehoek; identifiseer; vrae; verskille en ooreenkomste tussen reghoeke en vierkante; dubbel-borrel-dinkkaart; teken

Aktiwiteit 41: 2D-vorms en 3D-voorwerpe; identifiseer en benoem; reguit of ronde sye; plat of ronde vlakke; teken vorms en voorwerpe

Aktiwiteit 42-43: Simmetrie; teken ander helfte van prente; teken lyn van simmetrie

Aktiwiteit 44-47: Meting – Tyd; lees tyd van analoog horlosies af; teken wysers of analoog horlosies in; half ure; kwartiere; drie-kwart ure en minute in veelvoude van 5; lees tyd van toestelle af en skryf dit in woorde; herlei dae na weke en weke na dae; boom-dinkkaarte; herlei weke na maande en maande na weke

Aktiwiteit 48: Meting – Lengte; liniale gegee; skryf lengtes in sentimeters en millimeters neer; langer; korter; wyer; nouer; hoogste; kortste

Aktiwiteit 49: Meting – Massa; lees massa van analoog skale af; ligter; swaarder; herlei kg na g en g na kg; brug-dinkkaarte

Aktiwiteit 50: Meting – Volume; lees af hoeveel liter vloeistof in bekers is; teelepels; koppies; vrae; voller; leër

Aktiwiteit 51: Datahantering; vrugte; voltooi frekwensietabel; voltooi kolomgrafiek; interpretasie

Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr.3 Ontdek Kwartaal 2 Wisk (Super) [PDF]”