Product added to wishlist
View Wishlist

Gr.3 Ontdek Kwartaal 1 Wiskunde (Super) [PDF]

Add to Wishlist

R30.00

Sold By One-Stop-Math-Shop
Category:
Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 112(akt) + 32(memo)

Aantal aktiwiteite: 43

Met Thinking Tools

Druk uit: 2-op-1 en back-to-back in A5 boekformaat of A4 en bind

 

Aktiwiteit 1: Money; tel vorentoe in 1s; 2s; 5s; 10s; 20s; 50s en 100s

Aktiwiteit 2: Tel vorentoe en terugwaarts in 1s; vloei-dinkkaarte; sirkel-dinkkaart; multi vloei-dinkkaart; tree-dinkkaart; skulp; vrae

Aktiwiteit 3: Tel vorentoe en terugwaarts in 10s; vloei-dinkkaarte; sirkel-dinkkaart; multi vloei-dinkkaart; tree-dinkkaart; ladders; getallemuur; vrae

Aktiwiteit 4: Tel vorentoe en terugwaarts in 5s; vloei-dinkkaarte; sirkel-dinkkaart; multi vloei-dinkkaart; tree-dinkkaart; getalpiramiede; getallemuur; vrae

Aktiwiteit 5: Tel vorentoe en terugwaarts in 2s; vloei-dinkkaarte; getalleblokke; voëls; ewe getalle; 2 minder; 2 meer; vrae

Aktiwiteit 6: Tel vorentoe en terugwaarts in 3s; kersies; vloei-dinkkaarte; sirkel-dinkkaart; vensters; multi vloei-dinkkaart; tree-dinkkaarte; getallemuur; getalpatroon; vrae

Aktiwiteit 7: Tel vorentoe en terugwaarts in 4s; diere; vloei-dinkkaarte; sirkel-dinkkaart; multi vloei-dinkkaart; tree-dinkkaart; getallemuur; jeeps; vrae

Aktiwiteit 8: Getalsimbole en getalname

Aktiwiteit 9: Uitgebreide notasie; brug-dinkkaarte; tree-dinkkaart; plekwaarde en getalwaarde

Aktiwiteit 10: Vergelyk getalle; sirkel-dinkkaarte; groter as; kleiner as; gelyk aan; tree-dinkkaart; vrae

Aktiwiteit 11: Vergelyk en rangskik getalle

Aktiwiteit 12: Getalkombinasies van 10; getalkombinasies van 30; sirkel-dinkkaarte; patrone in optelling; vrae

Aktiwiteit 13: Optelling met prente; vind uitsetwaarde; vind insetwaarde

Aktiwiteit 14: Optelling of 2-digit getalle; vloei-dinkkaarte; tree-dinkkaarte; brug-dinkkaarte; maklik

Aktiwiteit 15: Optelling of 2-digit getalle; vloei-dinkkaarte; tree-dinkkaarte; brug-dinkkaarte; ene tel na meer as 10 op

Aktiwiteit 16: Optelling; multi vloei-dinkkaart; vrae; woordsomme; vloei-dinkkaarte; tree-dinkkaart; brug-dinkkaart

Aktiwiteit 17: Woordsomme; optelling of 2-digit getalle; vloei-dinkkaarte; tree-dinkkaart; brug-dinkkaart

Aktiwiteit 18: Aftrekking met prente; vind uitsetwaarde; vind insetwaarde

Aktiwiteit 19: Aftrekking of 2-digit getalle; vloei-dinkkaarte; tree-dinkkaarte; brug-dinkkaarte; maklik

Aktiwiteit 20: Aftrekking of 2-digit getalle; vloei-dinkkaarte; tree-dinkkaarte; brug-dinkkaarte; ene tel na meer as 10 op

Aktiwiteit 21: Aftrekking; multi vloei-dinkkaart; vrae; woordsomme; vloei-dinkkaarte; tree-dinkkaart; brug-dinkkaart

Aktiwiteit 22: Woordsomme; aftrekking of 2-digit getalle; vloei-dinkkaarte; tree-dinkkaart; brug-dinkkaart

Aktiwiteit 24: Meetkundige patrone; tree-dinkkaart

Aktiwiteit 25: Verdubbel; tabel; vloei-dinkkaarte; tree-dinkkaarte; brug-dinkkaarte

Aktiwiteit 26: Halveer; tabel; vloei-dinkkaarte; tree-dinkkaarte; brug-dinkkaarte

Aktiwiteit 27: Herhaalde optelling wat na vermenigvuldiging lei; tabel; vrae

Aktiwiteit 28: Herhaalde optelling wat na vermenigvuldiging lei; vloei-dinkkaarte; brug-dinkkaarte

Aktiwiteit 29-30: Herhaalde optelling wat na vermenigvuldiging lei; woordsomme

Aktiwiteit 31: Herhaalde aftrekking wat na deling lei; tabel; vrae

Aktiwiteit 32: Herhaalde aftrekking wat na deling lei; vloei-dinkkaarte; brug-dinkkaarte

Aktiwiteit 33: Herhaalde aftrekking wat na deling lei; woordsomme

Aktiwiteit 34: Hoeveel 2s, 5e en 10e pas in 50

Aktiwiteit 35: Meetkundige patrone wat vergroot eb verklein; vrae

Aktiwiteit 36-37: Breuke; prente; name; kleur dele in; vrae

Aktiwiteit 38: Optelling en aftrekking met geld; munte en note

Aktiwiteit 39: Money; woordsomme

Aktiwiteit 40: 2D-shapes; name; rangskik; ronde en reguit sye; hakies-dinkkaart

Aktiwiteit 41: Tyd; lees tyd van analoog horlosies af; teken hande op horlosie in

Aktiwiteit 42: Volume; vergelyk; rangskik; deel; vrae; lees waardes af

Aktiwiteit 43: Datahantering; bottels; frekwensietabel; kolomgrafiek; vrae

 

Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr.3 Ontdek Kwartaal 1 Wiskunde (Super) [PDF]”