Product added to wishlist
View Wishlist

Gr.2: Ontdek Kwartaal 3 Wiskunde [PDF]

Add to Wishlist

R40.00

Sold By One-Stop-Math-Shop
Category:
Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 107 (boek) + 83 (memo)

Aantal aktiwiteite: 55

Dinkgereedskap gebruik: Thinking Maps

Uitdruk: Dit kan 2-op-1, back-to-back gedruk word, A4 en bind of A5 boekie met 2 krammetjies in die middel

Aktiwiteit 1: Tel vorentoe in 1’e (Geld);  vloei-dinkkaarte;  verduidelik

Aktiwiteit 2: Multi-vloei-dinkkaart;  tel terugwaarts in 1’e; verduidelik; sirkel-dinkkaart (horlosie)

Aktiwiteit 3: Tel vorentoe en terug in 10’e (Geld);  vloei-dinkkaarte;  verduidelik

Aktiwiteit 4: Multi-vloei-dinkkaart;  tel vorentoe in 10’e;  sirkel-dinkkaart (horlosie);  verduidelik

Aktiwiteit 5: Getalleblokke; Tel vorentoe en terug in 1’e en 10’e;  verduidelik

Aktiwiteit 6: Getalname

Aktiwiteit 7: Getalsimbole

Aktiwiteit 8: Tel vorentoe in 5’e;  vingers;  verduidelik

Aktiwiteit 9: Tel vorentoe in 5’e;  geld;  verduidelik

Aktiwiteit 10: Tel vorentoe en terug in 5’e; Vloei-dinkkaarte; verduidelik

Aktiwiteit 11: Sirkel-dinkkaart (horlosie); getalleblok; Tel is 5’e

Aktiwiteit 12 – 13: Plekwaardes; breek 2-syfer getalle in tiene en ene op; brug-dinkkaarte

Aktiwiteit 14: Plekwaardes; breek 2-syfer getalle in tiene en ene op; boom-dinkkaart

Aktiwiteit 15: Ewe en onewe getalle; Hakies-dinkkaart

Aktiwiteit 16: Tel vorentoe in 2’s; geld; sirkel-dinkkaart (horlosie); verduidelik

Aktiwiteit 17: Tel vorentoe en terug in 2’s;  vloei-dinkkaart; wurm; wurmblok; getalleblok met pyle; getalleblokke

Aktiwiteit 18: Geometriese patrone; vorms; boom-dinkkaart; Maak eie patrone op

Aktiwiteit 19: tel vorentoe is 4’e; diere se bene; sirkel-dinkkaart (horlosie)

Aktiwiteit 20: tel is 4’e; bul se pote; Tel in 2’s, 4’e en 10’e op boom-dinkkaart

Aktiwiteit 21: multi-vloei-dinkkaarte; Tel vorentoe en terug in 4’e

Aktiwiteit 22: multi-vloei-dinkkaarte; Tel vorentoe en terug in 3’e

Aktiwiteit 23: Tel vorentoe in 3’e; aantal hoeke van driehoeke; sirkel-dinkkaart (horlosie)

Aktiwiteit 24: Tel vorentoe in 2’s, 3’e en 4’e op boom-dinkkaart

Aktiwiteit 25: hakies-dinkkaart; rangskik getalle van klein na groot

Aktiwiteit 26: hakies-dinkkaart; rangskik getalle van groot na klein

Aktiwiteit 27: skryf getalle kleiner as 20 en getalle groter as 20 op boom-dinkkaart; Skryf enige getalle groter as 35 in sirkel-dinkkaart

Aktiwiteit 28: Skryf < of > of =; boom-dinkkaart; al die getalle kleiner as 21 in sirkel-dinkkaart

Aktiwiteit 29: ordinale getalle; 1ste tot 12de; sirkel-dinkkaart (horlosie)

Aktiwiteit 30: Datahantering; tabel; boom-dinkkaart; vrae

Aktiwiteit 31: Optelling van 2-syfer getalle (maklik); Vloei-dinkkaarte en Brug-dinkkaart; Boom-dinkkaart

Aktiwiteit 32: Optelling van 2-syfer getalle (ene tel op na meer as 10); Vloei-dinkkaarte en Brug-dinkkaart; Boom-dinkkaart

Aktiwiteit 33: Getalkombinasies van 1, 2, 3, 4, 5, 10, 15 en 20; boom-dinkkaart

Aktiwiteit 34: Getalkombinasies van 10 en 20; sirkel-dinkkaarte

Aktiwiteit 35: Posisies van voorwerpe; sirkel-dinkkaart

Aktiwiteit 36: Aftrek van 2-syfer getalle (maklik); Vloei-dinkkaarte en Brug-dinkkaart; Boom-dinkkaarte

Aktiwiteit 37: Aftrek van 2-syfer getalle (getal wat jy wil aftrek by ene, is groter); Vloei-dinkkaarte en Brug-dinkkaart; Boom-dinkkaarte

Aktiwiteit 38: Dae van die week; siklus-dinkkaart

Aktiwiteit 39: Maande van die jaar; siklus-dinkkaart

Aktiwiteit 40: Woordprobleme; vloei-dinkkaarte; geld; plus, minus en verdubbel

Aktiwiteit 41: boom-dinkkaart; herhaalde optelling van 2 en vermenigvuldiging met 2; vrae en afleidings; teken groepies

Aktiwiteit 42:  boom-dinkkaart; herhaalde optelling van 4 en vermenigvuldiging met 4; vrae en afleidings; teken groepies met 4 en met 5

Aktiwiteit 43: Kleur helfde, kwart en derde van sirkels in; Skryf breuke se name en breuke self in boom-dinkkaart

Aktiwiteit 44: Woordprobleme; deel op in groepies; boom-dinkkaarte

Aktiwiteit 45: Woordprobleme; deel op in groepies; het ‘n res; boom-dinkkaarte

Aktiwiteit 46: Verdubbel; vloei-dinkkaarte en brug-dinkkaarte

Aktiwiteit 47: Halveer; vloei-dinkkaarte en brug-dinkkaarte

Aktiwiteit 48: Woordprobleme; optelling en aftrekking; vloei-dinkkaarte

Aktiwiteit 49: Woordprobleme; herhaalde optelling en herhaalde aftrekkig

Aktiwiteit 50: 3-D voorwerpe; name, rol en gly;  hakies-dinkkaart

Aktiwiteit 51: Ure; lees van analoog horlosies af

Aktiwiteit 52: Half-ure; lees van analoog horlosies af

Aktiwiteit 53: Kwartiere (kwart oor) ; lees van analoog horlosies af

Aktiwiteit 54: Kwartiere (kwart voor) ; lees van analoog horlosies af

Aktiwiteit 55: Teken arms op analoog horlosies in

 

 

Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr.2: Ontdek Kwartaal 3 Wiskunde [PDF]”