Product added to wishlist
View Wishlist

Gr.2 Ontdek Kwartaal 2 Wisk (Super) [PDF]

Add to Wishlist

R25.00

Sold By One-Stop-Math-Shop
Category:
Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 49 (Akt) + 12 (Memo)

Aantal aktiwiteite: 27

Met Thinking Tools

Tipe: Invul aktiwiteitsboek

Uitdruk: 2-op-1, rug-aan-rug, in A5 boekie formaat of op A4 en bind

 

Aktiwiteit 1, 3, 5, 10, 14, 20, 23: Praktiese Les

Aktiwiteit 2: Posisie (voor; agter; regterkant; linkerkant; bo-op; onder; langsaan; op en af; binne-in; buite

Aktiwiteit 4: Volg instruksies in klaskamer

Aktiwiteit 6: 2D-vorms; benoem sirkel, driehoek, vierkant en reghoek; rangskik van donker na lig; rangskik van klein na groot; kleinste vorm; grootste vorm

Aktiwiteit 7: 2D-vorms; Identifiseer sirkels, driehoeke, vierkante en reghoeke

Aktiwiteit 8: 2D-vorms; ronde en reguit sye; rol en gly

Aktiwiteit 9: 2D-vorms; aantal sye van vorms; rol en gly; brug-dinkkaarte; dubbel-borrel-dinkkaarte; verskille en ooreenkomste tussen sirkels en vierkante; verskille en ooreenkomste tussen reghoeke en vierkante; eienskappe van vorms opgesom in hakies-dinkkaart

Aktiwiteit 11: Simmetrie; teken die ander helfte van elke prentjie

Aktiwiteit 12: Simmetrie; is dit ʼn lyn van simmetrie? Motiveer

Aktiwiteit 13: Simmetrie; teken ʼn lyn van simmetrie deur elke voorwerp.

Aktiwiteit 15: Meting – Tyd; dae van die week in siklus-dinkkaart; vrae oor dae

Aktiwiteit 16: Meting – Tyd; maande van die jaar in siklus-dinkkaart; vrae oor maande

Aktiwiteit 17: Meting – Tyd; kalender; vrae

Aktiwiteit 18: Meting – Tyd; identifiseer analoog en digitale horlosies; ure op analoog horlosies

Aktiwiteit 19: Meting – Tyd; half-ure op analoog horlosies

Aktiwiteit 21: Meting – Tyd; tydsduur in ure en halfure; woordsomme; boom-dinkkaarte

Aktiwiteit 22: Meting – Tyd; tydsduur in ure en halfure; woordsomme

Aktiwiteit 24: Meting – Massa; swaarste; weegskale; ewe swaar; lees waardes van digitale en analoog skale af in kg

Aktiwiteit 25: Meting – Massa; vergelyk 4 kosprodukte in kg;  vergelyk massas van 4 seuns; swaarste; ligste; swaarder as; ligter as; rangskik van swaarste na ligste en ligste na swaarste; kg

Aktiwiteit 26: Datahantering; kolomgrafiek gegee; tipe hoede; beantwoord vrae

Aktiwiteit 27: Datahantering; tabel gegee; tipe vrugte; beantwoord vrae

Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr.2 Ontdek Kwartaal 2 Wisk (Super) [PDF]”