Product added to wishlist
View Wishlist

Gr.2 Ontdek Kwartaal 1 Wisk (Super) [PDF]

Add to Wishlist

R30.00

Sold By : One-Stop-Math-Shop
Category:

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 123 (Akt) + 50 (Memo)

Met Thinking Tools

Uitdruk: 2-op-1 en back-to-back in A5 boekie formaat of A4 en bind

 

Aktiwiteit 1-2: Tel vorentoe en terugwaarts in 1e; vloei-dinkkaarte; sirkel-dinkkaart; multi vloei-dinkkaart; vrae

Aktiwiteit 3-4: Tel vorentoe en terugwaarts in 10e; tabel; geld; vloei-dinkkaarte; getalleblok; sirkel-dinkkaart; vrae

Aktiwiteit 5: Vergelyk 1 en 10; Tel vorentoe en terugwaarts in 10e; multi vloei-dinkkaarte

Aktiwiteit 6-7: Bewerkings en getalname; vrae; tabel; 2 minder; 1 minder; 1 meer; 2 meer

Aktiwiteit 8: Getalsimbole; vrae

Aktiwiteit 9-10: Tel vorentoe en terugwaarts in 5e; geld; sirkel-dinkkaart; tabel; hande en vingers; vloei-dinkkaart; multi vloei-dinkkaart; vrae

Aktiwiteit 11: Hakies-dinkkaart; tel in 1e, 10e en 5e; vraag

Aktiwiteit 12-13: Tel vorentoe en terugwaarts in 2s; tabel;  geld; sirkel-dinkkaart; ewe getalle; multi vloei-dinkkaarte; getalleblokke; lei kinders van vloei-dinkkaarte na getalleblokke verstaan; vrae

Aktiwiteit 14: Hakies-dinkkaart; ewe en onewe getalle; tel vorentoe en terugwaarts in 1e, 2s, 5e en 10e; getalleblokke

Aktiwiteit 15-16: Tel vorentoe en terugwaarts in 3e; tabel; driepootstoeltjies; sirkel-dinkkaarte; multi vloei-dinkkaart; vloei-dinkkaarte; vrae

Aktiwiteit 17-18: Tel vorentoe en terugwaarts in 4e; tabel; hond; aantal ore en bene; sirkel-dinkkaart; multi vloei-dinkkaart; vloei-dinkkaarte; boom-dinkkaart; vrae

Aktiwiteit 19: Hakies-dinkkaart; tel vorentoe en terugwaarts in 2s, 3e en 4e; vrae

Aktiwiteit 20-22: Tel vorentoe en terugwaarts in 1e, 2s, 3e, 4e, 5e, en 10e; getalleblokke

Aktiwiteit 23: Tel vorentoe in 1e, 2s, 5e, 10e, 20s, 50s en 100e met muntstukke en note

Aktiwiteit 24: Geld; hoeveel pas in ʼn R100 in; vrae

Aktiwiteit 25-26: Plekwaardes; uitgebreide notasie; brug-dinkkaarte; boom-dinkkaart

Aktiwiteit 27: Plekwaardes en getalwaardes; uitgebreide notasie; tabelle

Aktiwiteit 28-30: Vergelyk en rangskik getalle; tabelle; vrae; sirkel-dinkkaarte; boom-dinkkaart

Aktiwiteit 31: Rangorde; 1ste tot 12de; sirkel-dinkkaart; getalle en woorde

Aktiwiteit 32: Rangskik getalle; tabelle

Aktiwiteit 33: Getalkombinasies van 10; sirkel-dinkkaart; vrae

Aktiwiteit 34-35: Optelling tot maksimum 20; prentjies

Aktiwiteit 36-37: Woordsomme; optelling; vloei-dinkkaarte; vind antwoord

Aktiwiteit 38: Woordsomme; optelling; vloei-dinkkaarte; vind aanvangsgetal

Aktiwiteit 39: Woordsomme; optelling; vloei-dinkkaarte; werk vorentoe en terugwaarts

Aktiwiteit 40: Aftrekking vanaf maksimum 20; prentjies

Aktiwiteit 41: Woordsomme; Aftrekking; vloei-dinkkaarte; vind antwoord

Aktiwiteit 42: Woordsomme; Aftrekking; vloei-dinkkaarte; werk vorentoe en terugwaarts

Aktiwiteit 43-44: Voltooi geometriese patrone; eenvoudig; vermeerder; verminder

Aktiwiteit 45: Verdubbel; prentjies; tabel; vloei-dinkkaarte; brug-dinkkaarte; sirkel-dinkkaart; vrae

Aktiwiteit 46: Herhaalde optelling wat lei na vermenigvuldiging; prentjies; tabelle; boom-dinkkaart; vrae

Aktiwiteit 47-48: Woordsomme; Herhaalde optelling wat lei na vermenigvuldiging; prentjies

Aktiwiteit 49: Halveer; prentjies; tabel; multi vloei-dinkkaart; brug-dinkkaarte; boom-dinkkaarte; vrae

Aktiwiteit 50: Herhaalde aftrekking wat lei na deling; prentjies; tabelle; vrae; woordsomme met prentjies

Aktiwiteit 52: Woordsomme; geld; vloei-dinkkaarte; sente; Rande; werk vorentoe en terugwaarts

Aktiwiteit 53: Optelling sonder prentjies; maks 20; vloei-dinkkaarte; siklus-dinkkaart; getalkombinasies van 20; vrae

Aktiwiteit 54: Aftrekking sonder prentjies; maks 20; vloei-dinkkaarte; siklus-dinkkaart; vrae

Aktiwiteit 55-56: Optelling en aftrekking sonder prentjies; vloei-dinkkaarte; vingers (hande met vuiste); multi vloei-dinkkaarte

Aktiwiteit 57: Herhaalde optelling sonder prente; vloei-dinkkaarte

Aktiwiteit 58: 3d-voorwerpe; sfeer of prisma; rangskik; benoem; tabelle; hakies-dinkkaart; rol en gly

Aktiwiteit 59: Meting; Tyd; Dae van die week; Maande van die jaar; siklus-dinkkaarte; vrae

Aktiwiteit 60: Meting; Tyd; Lees tyd vanaf analoog horlosies; skryf digitale tyd en in woorde; teken arm in; slegs ure

Aktiwiteit 61: Meting; Lengte; prentjies met liniale gegee; langste; kortste; meet lengte

Aktiwiteit 62: Datahantering; koeke bak; tabel gegee; voltooi kolomgrafiek; vrae

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr.2 Ontdek Kwartaal 1 Wisk (Super) [PDF]”