Description
Skrywer: Renate Röhrs
Aantal bladsye: 4 (ondersoek) + 3 (memo)
Totaal: 50 punte
KAPV vereis dat Gr 10’s ‘n ondersoek in kwartaal 1 doen.
Hierdie ondersoek gaan oor die som en verskil van derdemagsgetalle.
Dis ‘n “low entry, high exit” aktiwiteit. Die eerste paar vrae is redelik maklik, terwyl die laastes baie moeilik is. Dit verseker dat alle leerders redelik goed kan doen sonder dat die punte uit proporsie hoog is.
Reviews
There are no reviews yet.