Product added to wishlist
View Wishlist

Gr.1 Ontdek Kwartaal 2 Wisk (Super) [PDF]

Add to Wishlist

R25.00

Sold By : One-Stop-Math-Shop

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 52 (Akt) + 15 (Memo)

Aantal aktiwiteite: 31

Met Thinking Tools

Tipe: Invul aktiwiteitsboek. Daar is ook prente wat leerders kan inkleur wanneer hul klaar is met hul werk.

Uitdruk: 2-op-1 en rug-aan-rug in A5 boekformaat of A4 en bind

 

Aktiwiteit 1, 5, 12, 17, 19, 21, 22, 24, 27, 30: Praktiese Lesse – Gee raad oor wat onderwyser prakties in klas kan doen, sonder om werkkaarte te gebruik

Aktiwiteit 2: Meetkundige patrone – beskryf en voltooi

Aktiwiteit 3: Meetkundige patrone – voltooi

Aktiwiteit 4: Meetkundige patrone – voltooi en maak eie patrone op

Aktiwiteit 6: Tel vorentoe en terugwaarts in ene; sirkel-dinkkaarte; vloei-dinkkaart (wurm); vrae

Aktiwiteit 7: Tel vorentoe en terugwaarts in ene; boom-dinkkaart;  brug-dinkkaart; getalleblok

Aktiwiteit 8: Tel vorentoe en terugwaarts in tiene; sirkel-dinkkaart; boom-dinkkaart (verband tussen ene en tiene); vloei-dinkkaart met R10-note; vrae

Aktiwiteit 9: Tel vorentoe en terugwaarts in tiene; boom-dinkkaart; getalleblokke; multi-vloei-dinkkaart; woordsom; vloei-dinkkaart (wurm)

Aktiwiteit 10: Tel vorentoe en terugwaarts in vywe; sirkel-dinkkaart; boom-dinkkaart met hande en vingers; vloei-dinkkaart met R5-muntstukke; vrae

Aktiwiteit 11: Tel vorentoe en terugwaarts in vywe; brug-dinkkaart; getalleblokke; multi-vloei-dinkkaart; woordsom; vloei-dinkkaart (wurm)

Aktiwiteit 13: Definieer paar; skryf name van liggaamsdele wat in pare voorkom;  tel vorentoe in twee; sirkel-dinkkaart; vraag

Aktiwiteit 14: Tel vorentoe en terugwaarts in twees; boom-dinkkaart met tonge en lippe; brug-dinkkaart; vloei-dinkkaart met R2-muntstukke

Aktiwiteit 15: Tel vorentoe en terugwaarts in twees; vloei-dinkkaart; multi-vloei-dinkkaart; vloei-dinkkaart met vuurpyl; woordsom

Aktiwiteit 16: Tel vorentoe in ene, tiene, vywe en twees; vloei-dinkkaarte (wurms); maak eie getalpatroon op

Aktiwiteit 18: Posisie; pas regte woord by elke prentjie en trek woorde na; voor; agter; regterkant; linkerkant; bo-op; onder; langsaan; op en af

Aktiwiteit 20: Posisie; kies die regte woord; agter; binne-in regs; bo-op; onder; onderstebo; aansigte van alledaagse voorwerpe; agter; voor; sy; bokant; onderkant

Aktiwiteit 23: 3D-voorwerpe; sorteer balle van lig na donker; sorteer blokkies van groot na klein; benoem bal en blok en kyk na kante en of dit kan rol en / of gly; omkring voorwerpe wat kan rol; omkring voorwerpe wat kan gly

Aktiwiteit 25: 2D-vorms; Benoem vorms (sirkel, vierkant en driehoek); sorteer vierkante van donker na lig; sorteer driehoeke van klein na groot; omkring die vorms wat ronde sye het; omkring die vorms wat reguit sye het

Aktiwiteit 26: 2D-vorms; omkring die kleinste vorm; omkring die grootste vorm; meeste en minste vorms; tel die vorms (minder as 10)

Aktiwiteit 28: Meting – volume; vergelyk 5 flesse; volste; leeg; rangskik flesse van leegste na volste; vergelyk 4 proefbuise; volste; leegste; rangskik buise van volste na leegste; hoeveel ml ʼn lyntjie beteken en hoeveel ʼn fles kan vat as dit vol is.

Aktiwiteit 29: Meting – volume; vergelyk 4 proefbuise; meer as; minder as; leegste; rangskik buise van volste na leegste; vergelyk 6 glase water; meer as; minder as; leeg; vol; rangskik glase van leegste na volste; volume van teelepel, eetlepel en maatkoppie

Aktiwiteit 31: Datahantering; voertuie; knip prentjies uit ek plak op kolomgrafiek; beantwoord vrae

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr.1 Ontdek Kwartaal 2 Wisk (Super) [PDF]”