Product added to wishlist
View Wishlist

Gr.6 Wisk: Tydsones [PPT]

Add to Wishlist

R0.00

Sold By One-Stop-Math-Shop
Categories: ,

Description

Skrywer: Lynn Doyle

Lynn het by die Woeker met Wiskunde konferensie in Citrusdal (Oktober 2016) hierdie onderwerp behandel.

Sy het hierdie onderwerp, wat vir meeste mense baie moeilik is, so vereenvoudig, sodat alle onderwysers dit kon verstaan en ook beter verstaan hoe hulle dit in die klaskamer kan toepas.

Die fisiese opblaas-aardbol met die korrekte lengelyne, breedtelyne, Greenwich lyn en internasionale tydlyn het ook BAIE gehelp. Dis beskikbaar by www.mapstudio.co.za

Hierdie produk bevat haar wonderlike PowerPoint voorstelling.

 

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr.6 Wisk: Tydsones [PPT]”