Product added to wishlist
View Wishlist

Vir ouers: Hoe help ek my Gr.1 kind met Wiskunde huiswerk?

Wanneer ouers woorde of frases soos “konkrete voorwerpe” en “sigwoorde” in artikels of inligtingstukke sien, wonder hulle waarvan die mense dan nou eintlik praat. So ek gaan nou vir julle ‘n bietjie in “plein Afrikaans” help. “Mamma, help my asseblief met my Wiskunde huiswerk.” Sommige ouers kry die bewerasies as hulle hul Graad 1’tjies met […]

Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  
Leave a comment Continue Reading →

Gebruik die Web vir interessante lesse

Soms is onderwysers bietjie moeg. Of hul verloor selfs hul stemme. Of soms soek hul net vir ‘n ietsie anders. Gaan moer bietjie op die web vir nuwe idees. Hier is bv. ‘n Youtube video wat wys hoe mens leer om ure te lees:  

Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  
Leave a comment Continue Reading →

Mathematics and nature – what are we going to discover today?

I am the mom of two little boys. Recently a child psychologist told me that they each crave my attention. Just mommy-and-me time – each on their own. So I started making times where I would just drive into nature an we discover things together. Although nature and e.g types of trees and leaves are more a […]

Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  
Leave a comment Continue Reading →

Woeker met Wiskunde by die Artscape

Hierdie naweek was dit alweer Wiskundekonferensie – en julle weet hoe mal is ek oor Wiskundekonferensies! Sarel seemonster het altyd gesê: “Stories is my leeeeeeeewe!” Ek sê:  “Wiskunde is my leeeeeeeewe!” Baie dankie aan die SBA – die Stigting vir Bemagtiging van Afrikaans – wat betaal het vir alles en gesorg het dat onderwysers van […]

Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  
Leave a comment Continue Reading →

HOW TO REVIEW A PRODUCT

Click in the product Underneath the picture there will be two tabs: “Product description” and “review” Click on the review tab Give a star rating out of 5 Add a short comment Update

Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  
Leave a comment Continue Reading →