Product added to wishlist
View Wishlist

Lees met begrip benodig vir Wiskunde

Byna agt uit tien graad 4 leerders in ons skole kan nie met begrip lees nie. Die navorsing het nie uitgespel dat die probleem oorspoel na graad 12 en verder nie.

Dit is ‘n feit. Ek sien dit met elke groep kinders en studente met wie ek sessies het.

Om met begrip te kan lees is NOODSAAKLIK vir akademiese en beroepsukses.

Dit is waar Thinking Tools tot kinders se redding kom. Thinking Tools help hulle om met daai wysvinger oor bladsye te gly en AHAs te beleef wanneer hulle met Thinking Tools kennis skep, feite en prosesse uiteensit, verbande raaksien en kan motiveer.

Die beste van alles is dat die die Great Teaching benadering hulle in staat stel om hulself mettertyd logies en duidelik uit te druk.

Hier doen Mathew, wat disleksies is, presies dit waarvan ek praat. https://www.youtube.com/watch?v=aVAdbDg0x3I&t=14s (Elbie Du Plessis)

Waar is daardie groot BORGE en die kleintjies sodat elke onderwyser as ‘n Great Teacher opgelei kan word?

Potential development using Thinking Tools This learner has dyslexia which is mostly overcome by using Thinking…
YOUTUBE.COM
Always use Thinking Tools
  •  
  •  
  •  

Subscribe to our Newsletter

Subscribe to our e-mail newsletter to receive updates.

No comments yet.

Leave a Reply